Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laguna La Crete 15

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Mrt 2024 tot 2 Apr 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Selvey-laan 5, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 140 R912 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Laguna La Crete 15 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Beacon Rocks in Uvongo. Die kompleks is naby Uvongo se swemstrand en ander besienswaardighede in die omgewing.

Die woonstel op die eerste verdieping, het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n plafonwaaier. Die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser en 'n tuimeldroër. Die sitkamer langsaan het 'n TV met DStv.

Die leefarea lei na 'n stoep met gasbraaigeriewe. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, 'n klubhuis, 'n tennisbaan en veilige onderdakparkeerplek.

Die kompleks is 6 km van die Hibiscus Mall, Margate se hoofstrand, Shelly Sentrum en restaurante af, en naby ander geriewe aan die Suidkus.

Slaapplek

’n Bespreking by Laguna La Crete 15 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Laguna La Crete 15
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Selvey-laan 5, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Laguna La Crete 15 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 140
R1 140 R912
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 140
R1 140 R912
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Selvey-laan 5, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA799c66d06e214cc787a21c5c1c159ba04d5d3486ff7e1b1f29cbf677bcff48de19bb71af58881c357c96819fbfea5b21ff78?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 140 nouVanaf R912 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 5 Selvey Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.836574095315 30.39361179065