Laguna La Crete 165

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 10 % af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 8 Jul 2019 tot 19 Sep 2019.

Beskrywing

Laguna La Crete 165 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Beacon Rocks, Uvongo. Dié kompleks is naby die Uvongo-swemstrand en ander trekpleisters in die omgewing.

Dié woonstel is op die onderste verdieping, het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n plafonwaaier. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en 'n tuimeldroër. Die sitarea het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt en gaste kan hul eie dekodeerder en slimkaart saambring. Dis nie geskik vir Explora-dekodeerders nie.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, klubhuis, tennisbaan en veilige onderdakparkeerplek. Die kompleks is 6 km vanaf Hibiscus Mall, Margate-hoofstrand, Shelly-sentrum, restaurante en net 'n entjie se ry vanaf ander trekpleisters aan die Suidkus.

Slaapplek

'n Bespreking by Laguna La Crete 165 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Laguna La Crete 165 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R605 R545 per nag (plek vir 4)

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 8 Jul 2019 tot 19 Sep 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false