Laguna La Crete 176

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 10 % af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 8 Jul 2019 tot 19 Sep 2019.

Beskrywing

Laguna La Crete 176 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Beacon Rocks, Uvongo. Die kompleks is naby Uvongo se swemstrand en ander besienswaardighede in die omgewing.

Die woonstel is op die eerste verdieping en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met slaapplek vir 4. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer wat 'n stort, bad, wasbak en toilet het. Elke kamer het ook 'n plafonwaaier.

Die oopplan-kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, en ander toebehore. Die sitkamer langsaan het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste moet asb. hulle eie dekodeerder en slimkaart saambring. Ongelukkig is daar nie 'n Explora-koppelpunt nie.

Die leefarea lei na 'n balkon met gasbraaigeriewe. Die kompleks spog ook met 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, klubhuis, tennisbaan en veilig en onderdakparkeerplek vir voertuie.

Slaapplek

'n Bespreking by Laguna La Crete 176 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Laguna La Crete 176 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R605 R545 per nag (plek vir 4)

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 8 Jul 2019 tot 19 Sep 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false