Laguna La Crete 195

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 10 % af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 8 Jul 2019 tot 19 Sep 2019.

Beskrywing

Laguna La Crete 195 is 'n selfsorg-woonstel in 'n veilige kompleks in Beacon Rocks, Uvongo. Dié kompleks is naby die hoofstrand en ander besienswaardighede in die omgewing.

Die woonstel is op die onderste verdieping en bied slaapplek aan 4 gaste. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Albei slaapkamers het 'n dubbelbed en die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede badkamer het 'n bad, wasbak en toilet. Die oopplan-kombuis het 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en 'n wasmasjien.

Die sitkamer langsaan het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt en gaste kan hul eie DStv-dekodeerder, -kabel en -slimkaart saambring. Daar is nie 'n Explora-koppelpunt nie. Die leefarea lei na 'n stoep met 'n tafel en stoele. Die kompleks spog ook met 'n swembad, braaigeriewe, klubhuis, tennisbaan en veilige onderdakparkeerplek.

Die kompleks is slegs 6 km vanaf die Hibiscus Mall, Margate se hoofstrand, Shelly Centre, restaurante en 'n skilderagtige rit vanaf ander geriewe in hierdie deel van die Suidkus.

Slaapplek

'n Bespreking by Laguna La Crete 195 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Laguna La Crete 195 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R666 R599 per nag (plek vir 4)

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 8 Jul 2019 tot 19 Sep 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false