Laguna La Crete 41
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Selveylaan 5, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 140 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Laguna La Crete 41 is 'n selfsorgwoonstel in Beacon Rocks in Uvongo. Die veilige kompleks is naby Uvongo se swemstrand en ander besienswaardighede in die area.
Dié woonstel is op die eerste verdieping en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders in 3 slaapkamers en daar is 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed en 'n enkelbed, 'n wasmasjien, tuimeldroër. Die tweede en derde slaapkamer deel 'n badkamer met 'n bad en stort.
Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en skottelgoedwasser. Die sitkamer langsaan het 'n TV met DStv. Die sitkamer lei na 'n ruim balkon met 'n gasbraai.
Die komplek het 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, 'n klubhuis, tennisbaan, en veilige onderdakparkeerplek. Die kompleks is naby die Hibiscus Mall, Margate se hoofstrand, Shelly-sentrum en restaurante. Dis ook net 'n kort rit na ander geriewe in die Suidkus.
Slaapplek
’n Bespreking by Laguna La Crete 41 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 357
Jaar gelys 5
Ligging
- Selveylaan 5, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Laguna La Crete 41 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Beacon Rocks Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Selveylaan 5, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom