Laguna La Crete 65

Voeg by Gunstelinge

 

Op die Nippertjie-aanbod 20 % af

Kry 20% af op alle besprekings wat 4 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Laguna La Crete 65 is 'n pragtige eiendom op die kuslyn bied direkte toegang tot die strand wat net 200 m weg is en is in die gewilde Laguna La Crete-kompleks net langs Marine-rylaan in Uvongo geleë.

Hierdie selfsorg-vakansiehuis bied gerieflike slaapplek vir tussen 6 en 8 gaste. Daar is 3 slaapkamers, 2 badkamers en 2 gemaklike slaapbanke in die sitkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié kamers deel die tweede badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV. DStv is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar. Daar is ook 1GB gratis WiFi per dag.

Die patio is ideaal vir onthaal en vakansiepret met 'n pooltafel, tafeltennis, veerpyltjies en 'n eetkamertafel met sitplek vir 10 gaste. Daar is ook ongelooflike see-uitsigte.

Die kompleks se geriewe sluit verskeie swembaddens, tennisbane, wasgoedgeriewe en onderdakparkeerplek in. Die voetgangershek bied direkte toegang tot Uvongo-strand deur 'n strandmeer tydens laaggety.

Slaapplek

'n Bespreking by Laguna La Crete 65 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Laguna La Crete 65 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 364 R1 091 per nag (plek vir 6)

Kry 20% af op alle besprekings wat 4 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false