LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Laguna La Crete 65 | LekkeSlaap
+23

Laguna La Crete 65

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Laguna La Crete 65
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Steven W - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, rustig, gerieflik.

Kry dalk ook ’n wasmasjien asb.

Laguna La Crete 65's terugvoer

Baie dankie Zelda.
Julle is baie welkom om weer te kom kuier. Ek is bly julle het dit geniet.

Laguna La Crete 65
Ianthe M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ianthe M
Gesin met klein kinders

Ruim rustig en veilig.

Ons het 'n heerlike week gehad. Baie ruim en rustige plek. Veiligheid plek.

Marilette D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilette D
Gesin met tieners

Heerlik.

Ongelooflike lekker woonstel met uitstekende geriewe.

Buhle C - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Buhle C
Saam met vriende

Lovely venue and stay.

It was a beautiful, comfortable stay with lovely activities on the balcony and we loved that it has its own access to the beach.

Joanne G - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joanne G
Gesin met tieners

Pragtige en rustige gesinsverblyf.

Die pooltafel is wonderlik vir tieners, maar ongelukkig bied die kompleks nie enige beskutting of beskerming op die veranda op reënerige dae nie en dan is mens beperk tot binne die eenheid wanneer die veranda nat raak.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Beautiful and peaceful family accommodation.

The pool table is great for teenagers but unfortunately the complex has not catered for any shielding/protection on the veranda on rainy days and then one is confined to remain indoors as the veranda gets very wet.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Natasha V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V
Gesin met klein kinders

Uitstekende ligging.

Baie netjies ingerig met alles wat jy nodig het en meer.

Laguna La Crete 65's terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer, ons waardeer dit! Dit is vir ons aangenaam om ons gaste tevrede te stel en die beste vir hulle te gee.

Julle is baie welkom om enige tyd weer te bespreek.

Lagunagroete,
Die Span

Laguna La Crete 65
Kay C - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kay C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful place. Fully equipped.

Excellent stay but the checking out time is way too early.

Laguna La Crete 65's terugvoer

Dear Kay,

Thank you for your review, we really do appreciate it and am glad you enjoyed your stay at Laguna la Crete no 65
We will see what we can do about the early check-out time, unfortunately, back to back bookings makes it difficult to get the unit spick and span for the next guests if the time is limited.

Kind regards,
Freda

Laguna La Crete 65
Elizabeth B - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth B
Gesin met klein kinders

Die eenheid het regtig aan al ons verwagtings voldoen, ons het heerlik gebly.

Die eenheid het 'n pragtige uitsig en is naby aan die strand. Dit was skoon en netjies, met alles wat ons nodig gehad het en meer as wat ons verwag het.

Laguna La Crete 65's terugvoer

Beste Elizabeth ,

Baie dankie vir julle terugvoer :) Ons waardeer dit opreg. Ek is bly julle het dit geniet by Laguna 65 en hoop om julle gou weer te kan ontvang as ons gaste.

Groete,
Freda

Laguna La Crete 65
was R1 585
Vanaf R1 268
per nag (plek vir 6)
was R1 585
Vanaf R1 268
per nag (plek vir 6)
was R1 585
Vanaf R1 268
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Laguna La Crete 65, Selveylaan 18, Uvongo Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk3NjA3OTk1LTdlNDUtNDNlMi1hZDM2LTJiNjE5ZTA5Y2RlNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 585, nou Vanaf R1 268  per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 Unit 65, Laguna La Crete 18 Selvey Avenue 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -30.835949512927 30.392706820307
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!