Beacon Rocks Akkommodasie by Laguna La Crete Unit H | LekkeSlaap
+10

Laguna La Crete Unit H

7 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: H/v Marienerylaan en Selvey-laan, Margate , 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R860 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Laguna Laguna La Crete Unit H is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Margate. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en ander besienswaardighede aan die Suidkus.

Hierdie woonstel op die boonste verdieping is smaakvol versier en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamers het elk 'n plafonwaaier en 1 dubbelbed of 2 enkelbeddens en die badkamers het 'n stort en/of bad, wasbak en toilet. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, oond en stoof, 'n wasmasjien en tuimeldroër.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke, 'n TV met 'n DVD-speler en sekere DStv-kanale. Die sitkamer en hoofslaapkamer het skuifdeure wat na 'n balkon met lieflike uitsigte oor die see en omgewing lei.

Die kompleks het ook 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe vir gaste se gebruik en daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig op die perseel beskikbaar. Laguna La Crete Unit H is binne stapafstand van die strand en net 'n kort entjie se ry van die restaurante, winkels en ander geriewe af.

Slaapplek

’n Bespreking by Laguna La Crete Unit H sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 7 resensies vir Laguna La Crete Unit H
Netheid
4.1/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • H/v Marienerylaan en Selvey-laan, Margate , 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Laguna La Crete Unit H het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R860
per nag (plek vir 6)
Vanaf R860
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: H/v Marienerylaan en Selvey-laan, Margate , 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQwZWNlODhiLTRjY2YtNDJiMi1hNGQ2LWUxYmJkOGJmNDA5YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R860  per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 Corner of Marine Drive and Selvey Avenue Laguna La Crete 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-20:00 09:00 -30.83603 30.39177
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za