Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laguna La Crete Unit S

Laguna La Crete Unit S
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Let asseblief daarop dat 'n addisionele administrasiefooi van R850 betaalbaar is saam met die balans.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 is betaalbaar voor die inklokdatum.
Die balans van die deposito is 30 dae voor aankoms betaalbaar.
Gaste moet asseblief hul eie DStv-dekodeerder, slimkaart en afstandbeheer saambring. Dit is versoenbaar met 'n Explora-dekodeerder.
Rook is streng verbode in die eenheid.
Let asseblief daarop dat troeteldiere nie toegelaat word nie.
Geen troeteldiere, partytjies of geraas word geduld nie, veral nie na 20:00 nie.
Minimum verblyf van 4-5 dae tydens hoog-en spitsseisoene, soos skoolvakansies en die Desember-periode.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Selvey-laan, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNmZmRlZGMzLTE4ZTUtNDlmNi04NzFhLWU4ZWI1NmQxNWRkNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 Selvey Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.837602692541 30.394423157425
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem