Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laguna La Crete Unit S

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Selvey-laan, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Laguna La Crete Unit S is 'n selfsorgwoonstel wat uitkyk oor die Uvongo-strand. Dié eenheid is in 'n sekuriteitskompleks in Uvongo aan die Hibiscuskus geleë.

Die eenheid beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n balkon met uitsigte oor die strand en die strandmeer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 1 stapelbed. Die tweede badkamer word gedeel en beskik oor 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, stoof, oond, broodrooster en 'n ketel. Ekstra geriewe sluit 'n gasbraaier, 'n TV, 'n waaier en onderdakparkeerplek in. Groot stoep met direkte uitsigte oor die see en strandmeer, met 'n tafel, stoele en gasbraai is beskikbaar. Daar is ook gemeenskaplike braai-areas, 'n swembad en wasgoedgeriewe op die perseel. Die perseel het ook 24 uur-sekuriteit. Troeteldiere word nie toegelaat nie en rook is verbode in die eenheid.

Doendinge in die omgewing sluit swem, branderplankry, visvang, gholfspeel en walviskyk in. Die Oribi Gorge Natuurreservaat en die Margate Lughawe is ook net om die draai.

Slaapplek

’n Bespreking by Laguna La Crete Unit S sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 17 resensies vir Laguna La Crete Unit S
Netheid
3.8/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Yolande Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Jaar gelys 8

Ligging

  • Selvey-laan, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Laguna La Crete Unit S het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Selvey-laan, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNmZmRlZGMzLTE4ZTUtNDlmNi04NzFhLWU4ZWI1NmQxNWRkNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 Selvey Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.837602692541 30.394423157425
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem