LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Laguna View | LekkeSlaap
+23

Laguna View

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagunastraat 1 , Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Laguna View bied gerieflike selfsorgverblyf in Saldanhabaai en is ideaal vir 'n groot gesin of groep vriende.

Dié huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed. Die leefarea het 2 dubbelslaapbanke. Linne en handdoeke word weekliks vervang.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof en ander toebehore. Daar is ook genoeg kaste met eetgerei en breekware. Die leefarea het oorgenoeg gemaklike rusbanke, etenstafel met 8 stoele en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die oopplan-leefarea het ook 'n kaggel en lei na 'n balkon met lieflike uitsigte oor die baai.

Daar is ook gratis WiFi, 'n enkelmotorhuis en oorgenoeg parkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by Laguna View sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Laguna View
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Lagunastraat 1 , Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Gaste dink Laguna View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Saldanha Weskus Wes-Kaap
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagunastraat 1 , Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdhMTY3ZWYzLTc1NzItNDc0Ny1iM2E0LWVjMzA1MGNjOWRlZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (plek vir 10) 4 5 1 5 1 Laguna Street Saldanha 7395 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.001996409761 17.938431501389
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!