LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Laguna View | LekkeSlaap
+23

Laguna View

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Laguna View
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Johan V - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met vriende

Uitstekend!

Huis was baie netjies en ruim. Daar was alles wat ons nodig gehad het. Eienaars was baie vriendelik. Die uitsig was asemrowend! Sal definitief aanbeveel.

Laguna View's terugvoer

Baie dankie vir julle resensie. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te akkommodeer en ons sien uit om julle weer te sien!

Laguna View
Veneshia F - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veneshia F

Dit was 'n baie lekker naweek. Die plek is die moeite werd.

Sal enige tyd weer terug gaan. Die view is asemrowend. Die tyd was te kort. Sal volgende keer langer bespreek.

Laguna View's terugvoer

Baie dankie vir jul pragtige kommentaar, dit was vir ons heerlik om jul te huisves. Ons sien uit om jul weer te sien!!

Groete
Laguna View

Laguna View
Meridith J - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meridith J
Gesin met klein kinders

Dit is 'n baie mooi huis en die omgewing is rustig.

Baie mooi huis met 'n mooi uitsig. Rustige omgewing. Die kliëntediens was baie vriendelik. Ons het dit baie geniet en sal beslis weer gaan. Ons het geen probleme ervaar nie.

Laguna View's terugvoer

Baie dankie vir u pragtige woorde, word opreg waardeer en ons sien uit om jul weer te sien!

Groete
Laguna View

Laguna View
Marjory A - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marjory A

Great location. Beautiful view. Beautiful house. Very friendly hosts.

See stars.

Vanaf R2 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagunastraat 1, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdhMTY3ZWYzLTc1NzItNDc0Ny1iM2E0LWVjMzA1MGNjOWRlZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (plek vir 10) 4 5 1 5 1 Laguna Street Saldanha 7395 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.001996409761 17.938431501389
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!