Lah di dah Home Stay Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Naweekaanbod 15 % af

Kry 15% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 18 Okt 2019 tot 19 Okt 2019.

Beskrywing

Lah di dah Home Stay Guesthouse is 'n pragtig opgeknapte Victoriaanse huis in die hoofstraat van die bekoorlike dorpie Prince Albert. Die gastehuis is net 4 km van die Swartbergpas af.

Verblyf word in 4 elegant versierde kamers met yskassies, TV's met sekere DStv-kanale en gratis WiFi aangebied. Rook is verbode in al die kamers.

Die gastehuis het 'n lieflike stoep met 'n uitsig oor die groot tuin met 'n gemeenskaplike swembad en braai-area. Gaste kan lekker in die tuin ontspan, in die swembad afkoel, of sommer 'n bietjie voëlkyk.

Die gastehuis is langs Lah Di Dah Plaasstal geleë waar gaste 'n heerlike ontbyt of ligte middagete kan geniet.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lah Di Dah Home Stay Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 R850 per nag (vir 2 mense)

Kry 15% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 18 Okt 2019 tot 19 Okt 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za