Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laings Lodge

B&B

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Joe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 69 resensies vir Laings Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.9/5
Eunice W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eunice W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Happy with accommodation.

Very pleasant welcome. Felt safe and peaceful.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Die lodge is amazingly beautiful. Die plek word met trots voorgestel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmen V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, ruim en eenvoudig.

Die ontvangspersoneel is baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer was presies wat ons nodig gehad het vir een nag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizma O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma O

Bitter lekker en gemaklik.

Heerlik gebly. Baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anita J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike gesinsoornagplek.

Baie lekker gebly, dankie. Kantoorpersoneel het ons baie welkom laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendry B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hendry B
Enkelreisiger

Basies vir 'n oornag verblyf.

Dis basies, op die webblad word daar gesê daar is braaigeriewe, maar daar is geen braaibak, tang ens. nie. Die asbak was in die eenheid en die eenheid het na rook geruik, so ek het die asbak buite gesit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laings Lodge se terugvoer

Ek is baie jammer om hierdie resensie te lees. Vir my persoonlik is kamer 18 een van ons beste kamers. Ons het 'n geboude braai en braaibakke wat op wieletjies is en dis in die middel van die tuin by die swembad. Ons het potte, panne en breekgoed in die kamers, maar wanneer gaste ons inlig dat hulle wil braai dan sit ons tange, bakke, braaisout, blitz en vuurhoutjies uit en sorg dat die braaiare ingerig is vir 'n lekker kuier.

Ons het ook besluit om die asbakke in die kamers te sit - met 'n nota op om buite te rook - omdat rookers nie respek het vir die bordjies wat aandui dat daar nie in ons kamers gerook mag word nie. Dit was seker maar naïef van my om te verwag dat rokers sal weet hulle moet die asbak buit gebruik as hulle wil rook.

Neem asb. kennis dat ons middag- en nagskof het wat tot diens van ons gaste is en kan bystaan as daar enige iets is wat u benodig.

Hoop om u weer te ontvang by Laings Lodge.

Laings Lodge
Andre V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en goeie diens.

Skoon. Netjies. Veilig. Goeie ontbyt. Personeel baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laings Lodge se terugvoer

Goeie Môre

Baie dankie!! Waardeer die terugvoering opreg. Hoop ons sien u gou weer.

Laings Lodge
Lerene G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerene G
Enkelreisiger

Great stay.

Neat, tidy and comfortable. All that a weary traveler needs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met vriende

Oornag met reis na Kaapstad.

Ons het twee kamers gebruik vir die 8 mense wat gereis het. Al is die lodge redelik naby aan die hoofpad was dit stil en kon ons lekker uitrus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Louise E
Gesin met tieners

Groot teleurstelling.

Een koffiebeker vir 2 mense. Die linne was horrific. Die kussings was so vuil dit het eintlik gestink.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker oornagverblyf in 'n area waar oornaggeriewe maar skaars is.

Ons eerste kamer was wel klein maar skoon en gerieflik, ons tweede kamer 'n volle selfsorgeenheid maar die eenheid se stoele is vuil en lyk verwaarloos. Ander gaste kan ook baie bedrywig wees, heen en weer by 'n mens se kamer en het 'n invloed op 'n mens se privaatheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
George B
Gesin met klein kinders

Ons het net oorgeslaap.

Kinders het lekker geswem. Ontbyt was heel goed. Slaapkamer vir 4 mense heel gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claudius M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Claudius M
Saam met eggenoot / lewensmaat

2 aande oornag om die bergpasse in omgewing te ervaar.

Die gebou is modern en goed ingerig, maar die kamer is heelwat kleiner as die ander op die reis. Die ontbyt wat aangbied word, is uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marjorie H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marjorie H
Saam met vriende

Netjiese kamer maar nie in die hotel self.

Die kamer waar ons geslaap het was nie in die lodge self soos vertoon op die foto's nie, maar 'n ent af in die straat in n ander huis, wat grens teen 'n veld. Die kamer was skoon, met veilige parkering, maar duur vir wat dit is. Die diens by die lodge self was vriendelik en veral die ontbyt was goed bedien en 'n baie lekker ervaring. Die foto van die lodge self in die plasing is misleidend. Dit wys slegs die deur by die kamer se ingang en skep die idee dat dit in die lodge self geleë is.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laurissa J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Laurissa J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Baie stil, mooi en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laings Lodge se terugvoer

Bly om te hoor u het ons omgewing se rustigheid geniet. Ons is dankbaar vir die reën die afgelope tyd en ons tuin en die velde daar buite weerspieël die prag.

Laings Lodge
Anet O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anet O

Rustig

Sal dit aanbeveel vir mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laings Lodge se terugvoer

Baie dankie, waardeer.

Laings Lodge
Marie G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie G
Gesin met klein kinders

Netjies, skoon, gemaklik.

Ons oornag daar, gemaklik, gerieflik, skoon en netjies, baie goed ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laings Lodge se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering. Ons waardeer opreg.

Laings Lodge
Jan D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon.

Na 'n lang rit wil jy buite in 'n netjies tuin sit. Hulle beskik nie oor sulke geriewe. Voel ook hulle gekontrakteerde langtermyn-besoekers skep finansiële stabiele inkomste, dagbesoekers is 'n beslommernis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laings Lodge se terugvoer

Ons het 'n groot tuin met banke, 'n sambreel, braai area and swembad by ons hoofgebou. U was meer as welkom om van die area gebruik te maak.
Ek is jammer as u voel dat dagbesoekers net 'n beslommernis is, want dit is glad nie die geval nie. Ons sien baie uit na ons dagbesoekers want dit is nuwe gaste met ander stories. Hulle is gewoonlik ook die gaste wat ontbyt eet en met wie mens dan 'n geselsie kan aanknoop in ontvangs.
Hoop u sal eendag weer by ons kom bly sodat u ons karoo gasvryheid teenoor al ons gaste kan ervaar.

Laings Lodge
Kobus U - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus U
Gesin met tieners

Baie goeie diens.

'n Baie rustige dorp om in oor te slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laings Lodge se terugvoer

Dit is die waarheid! Ons het baie vars lug en die rustigheid van die omgewing rondom ons.

Laings Lodge
Leon F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Leon F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging, netjiese en goed toegeruste kamers, maar te duur vir wat jy kry.

Ons was tevrede met die kamer en die algemene toestand van die geboue en perseel wat baie netjies was. Daar was net geen WiFi in die kamer waar ons geslaap het nie (buite die hoofgebou) alhoewel die advertensie sê daar is WiFi. Wat my egter baie pla is die prys wat na my mening te hoog is vir dit wat jy kry. Ons het R1500 per nag vir twee persone betaal ('n baie basiese ontbyt ingesluit). Ons die volgende dag in Matjiesfontein gebly vir R950 per nag vir twee persone wat 'n uitstekende hotelgehalte-ontbyt met vele keuses ingesluit het. Ek sal volgende keer vroeër soek vir verblyf in Laingsburg en Laings Lodge sal nie een van my keuses wees nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laings Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Jammer om te hoor van die teleurstelling. Hou asseblief net ingedagte dat 'n twin kamer, waar 4 gaste kan slaap, u duurder gaan uitwerk as 'n enkel kamer waar 2 gaste kan slaap.

Laings Lodge
Sias K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Sias K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gewoon.

Kamer klein en beknop, WiFi werk nie en word traag aangespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laings Lodge se terugvoer

Die bespreking was vir 'n enkel kamer (1 dubbelbed) met stort. Die twin kamers is groter kamers (2 dubbelbeddens) met bad&stort of net bad. Al ons kamers het yskas/kroegyskassie, mikrogolf, dstv, lugversorger, lessenaar en bagasie rak in die kamer.

Laings Lodge
Johan V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ok. maar verseker niks om oor huis toe te skryf nie.

Ons het aanlyn ingeklok maar is by aankoms gevra om vorms in te vul wat ek geweier het. Ons het met bespreking reeds betaal maar is by aankoms gevra om te betaal. Wat ek natuurlik geweier het. Ons is nie by die hoof gebou gehuisves nie maar laer die straat af. Ons moes maar self sukkel om die plek te kry. Kamer was heel netjies en skoon maar baie beknop. Spieël in badkamer is vir die gewone lengte persoon hopeloos te hoog.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laings Lodge se terugvoer

Ontvangs moes net met u bevestig het of u die vorms aanlyn ingevul het (omdat ons nuut is met die manier van inteken). In die intekenregister word aangedui wanneer gaste klaar betaal het so ek verstaan nie hoekom ontvangs u gevra het om weer te betaal nie, want u rekening was betaal. Ons selfsorg eenhede is op 'n ander perseel as die hoofgebou en die bespreking was vir 'n selfsorg eenheid. Ek is jammer oor die spieël en ons tarief, sal dit met die eienaar bespreek.

Laings Lodge
Elsabe E - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabe E

Heerlike, sonnige kamer gehad - skoon, netjies. Vriendelik ontvang.

Kamer was heerlik sonnig - veral in die koue weer tydens my besoek. Alles netjies en skoon. Genoeg pakplek vir my bagasie. Sal definitief weer daar oornag. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laings Lodge se terugvoer

Dis 'n riem onder die hart om sulke goeie terugvoering te ontvang. Baie dankie.

Laings Lodge
Karen B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B
Gesin met tieners

Vriendelik en behulpsaam.

Personeel het ons vertel watter plek om te besoek asook waarom heerlike roosterbroodjies te koop!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nick E - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Nick E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die woordeboekdefinisie sê dat 'n anneks aangeheg is aan die die hoofgebou, m.a.w. op dieselfde erf. Dis egter nie die geval met Laings Lodge nie, waar die sogenaamde anneks ± 300 m van die hoofgebou geleë is.

Ons is in Anneks 2 gehuisves, wat as 'n "selfsorgeenheid" beskryf is. Dis egter skynbaar té klein om een enkele stoel te hê. Die blindings was skeef. Een bedliggie het nie gewerk nie. Die wasbakprop het gelek - ek moes drie (3) maal water intap om te skeer en boonop loop die water baie stadig uit, as jy die prop druk sodat die water moet uitloop. Ek dink nie die graderingsagent wat aan die Lodge drie (3) sterre toegeken het, het ook die sogenaamde anneks beoordeel nie. In vergelyking met ander selfsorgeenhede in die Karoo, was die koste vir een aand se verblyf so ietwat ambisieus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Walter M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Walter M
Besigheidsreis

A neat, comfortable room but overpriced.

It was almost twice the price of my other stays in the Karoo towns.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marike V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike V
Gesin met tieners

Vriendelike, behulpsame hulp.

Waarde vir geld, goeie ontbyt. Kamer kon skoner gewees het, vorige gaste se bottels nog onder die bed gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frederick B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frederick B
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Die ontvangs was baie vriendelik, kamer skoon en netjies. Ontbyt was heerlik, personeel is vriendelik en baie behulpsaam. Die swembad en braaigeriewe is 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laings Lodge se terugvoer

'n Swembad in die somers van ons is darem maar net welkom - bly u kon dit geniet!! Hoop om u weer te sien.

Laings Lodge
Patrick B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Patrick B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Totally overpriced.

Laings Lodge is very conveniently situated in Laingsburg. However, it is completely overpriced for what you get. As a comparison, Drotsky Hotel in Graaff Reinet, which is a 4-star hotel, cost the same but was vastly superior in what they had to offer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lene V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Lene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Treurige verblyf vir die prys wat ons betaal het, vuil en onversorg.

Buitensporige prys, vuil braaiers en braairoosters en braaiplek. Swembad groen, algemene gevoel van verwaarlosing. Hou liefs verby, jy sal teleurgestel wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laings Lodge se terugvoer

Ek is baie jammer om te verneem hoe teleurgesteld u was in ons plek. Ek het die nota in ons boek gesien dat u nie tevrede was met Annex 2 nie (daar was egter geen rede neergeskryf nie) en dat die persoon by ontvangs u toe geskuif het na Kamer 22.
Ek dra kennis van die swembad ons het op daardie stadium probleme gehad met die pomp en moes wag vir nuwe parte om van Worcester af te kom, maar dit is intussen uitgesorteer en ons swembad lyk nou weer baie mooi.
Ons het 'n man wat daagliks die buitenste geriewe en die tuin netjies hou - ek sal met hom uitsorteer hoekom die plekke en roosters nie skoon was nie.

Laings Lodge
Natja C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natja C
Gesin met klein kinders

Probably the best place to stay in Laingsburg

The room was clean and the service great. The only thing that was lacking in the area was a place to eat that was not fast food.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laings Lodge se terugvoer

Unfortunately, Laingsburg didn't have a lot of places where you can eat something other than fast food. We have Steers Diner, Wimpy and KFC. The restaurant at the Country Hotel hasn't opened after lockdown and the other restaurant also at a guest house, only prepare meals for their own guests. I am really sorry that there was nothing else to eat but fast food.

We do prepare meals for our guests but you have to book in advance because we only prepare food for the number of guests who will be staying over.

Laings Lodge
Philip V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie lekker plek, skoon, swembad was ook lekker en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glen M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A convenient stop-over to Cape Town. Most responsive management.

Situated in a charming street with a number of well-preserved old houses. An easy walk to the Laingsburg Flood Museum. There is free entry to the museum.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derick P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Derick P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nêrens op die Platteland betaal jy so duur nie.

Die plek is over priced en die kamer is klein met geen spasie of ruimte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derick F - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Derick F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Flinke diens en goeie ontvangs. Badkamer nie goed skoon en wasbak gevaarlik met kraak wat skerp is. Verder alles heel goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laings Lodge se terugvoer

Dankie vir u terugvoering ek sal dit met die persoon verantwoordelik vir die kamer se skoonmaak opneem. Ongelukkig was dit gaste wat iets in die wasbak laat val het en net vertrek het sonder om dit te rapporteer. Ons moes 'n tydelike oplossing kry en het die kraak toegemaak met silikoon. 'n Nuwe wasbak sal ingesit word sodra ons 'n geleentheid van 'n groter dorp af het om die nodige toebehore aan te koop.

Laings Lodge
Yvonne T - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideal location for an overnight stop.

We received a hearty welcome on arrival. The room was comfortable and the breakfast was delicious.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laings Lodge se terugvoer

Baie dankie.

Laings Lodge
Ruan D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, vriendelike personeel. Veilige parkering.

Sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laings Lodge se terugvoer

Baie dankie.

Laings Lodge
Susan K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan K
Saam met vriende

Oorgebly vir 'n troue in die area. Min tyd in Laingsburg spandeer, maar die lodge was heerlik

Heerlik gebly. Baie skoon en netjies, en die kamers word baie goed onderhou. Die foto's is baie beskeie vir hoe goed Laingsburg Lodge eintlik is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Niclas S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Niclas S
Enkelreisiger

Goed genoeg.

Daar is nie veel meer wat jy kan verwag van 'n 3-ster-hotel op 'n klein dorpie. In terme van jou ander opsies is Laings Lodge een van die beste. My enigste bekommernis was veiligheid met die kamer hek en deur die enigste beskerming tussen jou en 'n ooploopstraat. Verder was die kliëntediens baie goed en die ontbyt billik. As ek weer moet oornag bly sal ek definitief Laings Lodge weer gebruik

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laings Lodge se terugvoer

Goeie dag Niclas,

Ek verstaan u bekommernis omtrent veiligheid - ons wil darem ook nou nie ons gaste in 'n tronk toesluit nie, maar nogsteeds he hulle moet die rustigheid van die platteland kan geniet. As die veiligheidshek gesluit bly en geen versoekings geskep word nie glo en vertrou ek dat u redelik veilig sal wees op ons perseel. Alhoewel enige iets kan gebeur maak nie saak hoe veilig mens dit probeer maak nie. Baie dankie vir die ander komplimente!

Laings Lodge
Michelle K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle K
Gesin met klein kinders

Skoon en gerieflik.

Beslis 'n uitstekende rusplek halfpad Kaap toe. Sal beslis weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laings Lodge se terugvoer

Baie dankie Michelle!!

Laings Lodge
Yolanda B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda B
Gesin met tieners

Ons het baie lekker oorgeslaap op pad Weskus toe, die eenheid was silwerskoon en baie veilig.

Laingsburg Lode was pragtig, netjies en baie gerieflik ingerig. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Dit was ongelukkig beurtkrag terwyl ons daar was, so 'n kragopwekker sou handig gewees het, maar dit het nie regtig gepla nie, en daar was 'n flitsliggie in die kamer beskikbaar. Ons kar was agter 'n hek toegesluit, so dit was baie veilig. Ons het lekker gebly, en sal vir seker weer daar oorslaap op pad Weskus toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laings Lodge se terugvoer

Goeie dag Yolanda,

Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ons probeer ons bes om ons gaste veilig en op hulle gemak te laat voel wanneer hulle by ons oornag. Veilig reis die vakansietyd en ons hoop om u weer te sien!

Laings Lodge
Stiaan H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Stiaan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Het B&B bespreek toe kry ons selfsorg en vir dieselfde tarief. Teleurstellend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laings Lodge se terugvoer

Goeiemôre Stiaan,
Ek is baie jammer om te verneem dat dit wat u bespreek het nie was wat u gekry het nie. Die bespreking soos ek dit ontvang het was vir 'n "Self-catering Single Room - 2 Adults". Die tarief wat u betaal het was ook ons tarief vir selfsorg en nie die tarief vir bed & ontbyt nie. U kon enige tyd dit met ontvangs opgeneem het en dan kon u die bespreking verander het dat u ontbyt kon eet en ek kon op daardie stadium navraag gedoen het oor hoekom die bespreking soos u gemaak het dan nou anders was as die een wat ek ontvang het. Ek is baie jammer dat ons u teleurgestel het.
Mari

Laings Lodge
Marié G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marié G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik.

Laings Lodge is 'n baie netjiese en gerieflike tuiste, ons het al die geriewe gekry wat ons benodig het om te oornag, dankie Laings Lodge, julle het 'n uitmuntende fasiliteit vir reisigers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laings Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die komplimente! Ons voel tevrede as ons weet ons gaste het hulle verblyf geniet. Hoop ons sien weer eendag.

Laings Lodge
Ellen S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ellen S
Gesin met klein kinders

Aangenaam.

Gerieflik vir een nag se oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kelly-ann P - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kelly-ann P
Gesin met klein kinders

Dit was okay, nie wat ons verwag het nie.

Die naweek het goed begin, die plekkie waarin ons gebly het was lieflik, maar daar was net een donker wolkie. Ons het heeldag sonder water gesit en moes uit ons eie navraag doen in verband met die probleem. Ons is in kennis gestel dat die water deur die munisipaliteit afgesit was vir 'n tydperk en die bestuur kon ons nie inlig wanneer dit weer sou aangaan nie. Dit was 'n ongemaklike situasie omdat ons van die pad af gekom het en kinders het wat moes bad. Wat my omgekrap het was nie die feit dat daar nie water was nie, maar dat ons nie ingelig was daarvan nie en dat ons self moes gaan uitvind wat aangaan, ook omdat die bestuur 'n "never mind" houding in geneem het toe ons navraag doen daaroor. Ten spyte van die waterlose situasie het ons tog lekker gebly en die kinders het die swembad geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laings Lodge se terugvoer

Ek is baie jammer dat u voel ons personeel het 'n "never mind" houding ingeneem. Ons was self nie bewus dat die water af is nie, want ons het heel oggend ons gewone huishoudelike take verrig en daar was water. Dit was eers toe u kom navraag doen het dat ons uitgevind het die water is af. Die personnel was reeds almal huis toe, dit was net ontvangs en die kantoor wat hier was. Ongelukkig het ons geen kennis van ons munisipaliteit ontvang dat daar nie water gaan wees nie. U sou dalk opgelet het dat in die kamer is 'n kennisgewing van die beurtkrag. Dit het ons ontvang d.m.v. Eskom en so kan ons ons gaste voorberei as die krag dalk afgaan, maar as ons self nie enige kennisgewing oor die water ontvang nie, kan ons ongelukkig nie ons gaste voorberei nie al wil ons hoe graag. Ek is regtig jammer dat die situasie wat buite ons beheer was veroorsaak het dat u nie lekker by ons gebly het nie.

Laings Lodge
Corrie B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale plek om te oornag.

Laings Lodge was perfek vir 'n stil en veilige oornagstop. Die vriendelike personeel het uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laings Lodge se terugvoer

Die kamer waarin u oornag het is van ons bestes, want hy kyk uit op die tuin, braai area en swembad, weg van die straat se lawaai. Ons voel gerus dat gaste se voertuie agter afstandbeheer hekke kan staan, want dit maak mens net nog rustiger om die omgewing te kan geniet. Kom maak gerus weer eendag 'n draai by ons.

Laings Lodge
Elsabe B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe B
Gesin met klein kinders

Netjies.

Skoon, netjies, vriendelik en ruim verblyf. Silwerskoon swembad was 'n fees na lang dag se ry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laings Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons is bly u het u verblyf by ons geniet. Hoop ons sien gou weer.

Laings Lodge
Johann F - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johann F
Gesin met klein kinders

Rustig en gemaklik.

Ek kan regtig sê dat ons met aankoms alreeds gemaklik gevoel het en is baie goed en vinnig gehelp. Die kamers is baie netjies en veral die selfsorg-eenheid vir 'n gesin is goed ingerig en 'n wenner. Baie dankie vir alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laings Lodge se terugvoer

Ek is baie bly dat u rustig en gemaklik was by ons. Omdat ons so ver van alles af is is dit vir ons belangrik dat ons gaste die rustigheid en kalmte van die karoo moet geniet terwyl hulle by ons uitspan. Ons hoop om u weer te sien.

Laings Lodge
Oosie O - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oosie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie diens en 'n lekker oornag met goeie ontbyt!

Baie goed baie gemaklik en rustig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laings Lodge se terugvoer

Ons is baie bly dat u u verblyf by ons geniet het. Ons ontbyt bly maar 'n "staatmaker"
Hoop om u gou weer te sien.

Laings Lodge
Ilza J - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilza J
Gesin met tieners

Uitstekende diens, veilig, pragtige kamers en heerlike ontbyt.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laings Lodge se terugvoer

Dit was baie lekker om u te kon ontvang by die Lodge en dit is nog beter om te hoor dat u u verblyf by ons baie geniet het. Hoop ons sien u weer in die toekoms.

Laings Lodge
Marlynn M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marlynn M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sou hou van gemakstoel in kamer.

Arriveer 17:00, wou nie toe al lê en lees nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laings Lodge se terugvoer

Ons het gemakstoele in die nuuste selfsorg kamers en van die ouer kamers. Ongelukkig kan ons nie in al die kamers gemakstoele sit nie, want almal is nie ruim genoeg dat daar nog vir 'n gemakstoel ook plek is nie. Daarom het ons lekker banke by die swembad of op die voorstoep of gaste kan ook van die eet area gebruik maak om te sit en lees of op 'n skootrekenaar te werk.

Laings Lodge
Susan R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese kamers, vriendelike diens en fantastiese ontbyt.

Ek het die kamers bespreek vir my ouers op hulle pad terug vanaf die Weskus na die Karoo en hulle het die verblyf baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laings Lodge se terugvoer

Ons is baie trots op ons ontbyt. Dit gee net daardie ekstra bietjie "woema" om die pad deur die dorre Karoo te kan aanpak. Ons is baie bly u ouers het hulle verblyf ook geniet! Kom kuier gerus weer.

Laings Lodge
Ane V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ane V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend.

Rustig en veilig. Netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laings Lodge se terugvoer

Hier in die hartjie van die Karoo wil ons graag hê ons gaste moet kan skoene uitskop, agteroor sit en lekker ontspan. So ons probeer alles in ons vermoë om die kuier vir ons gaste so aangenaam as moontlik te maak! Sulke terugvoering is vir ons 'n aanduiding dat ons op die regte pad is. Baie dankie

Laings Lodge
Peet J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peet J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het in die Anneks gebly. Skoon, rustig met vriendelike en goeie diens.

Skoon veilige verblyf met vriendelike diens. Kamers het lugversorging met kwaliteit beddens vir 'n goeie nag se rus. Ek het nagelaat om my hemde in te laai en die bestuurder van die gaste huis het uit haar pad gegaan om my te help om dit in Stellenbosch te kry. Sal aanbeveel vir reisigers wat Laingsburg aandoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra T - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aan te beveel.

Hulle was so oulik om ons na 'n ander huis toe te skuif, aangesien daar 'n troue was en hulle bang was dat dit te veel gaan raas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laings Lodge se terugvoer

Gelukkig het ons fantastiese selfsorg eenhede loopafstand vanaf die Lodge net af in die straat en kon ons plan maak om te verseker ons gaste word nie verniet verontrief nie. Ons is bly dat die skuif darem die moeite werd was! Hoop om u weer te sien.

Laings Lodge
Michael H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michael H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Ons kamers was beskikbaar voor die gegewe inboektyd van 14:00. Kamers was na behore toegerus, pynlik netjies en skoon. Gerieflike parkering agter sekuriteitshekke. Ontbyt was uitstaande, veral die vars en gestoofde vrugte was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laings Lodge se terugvoer

Ons is baie bly dat u die verblyf by ons geniet het. Ek stem saam ons ontbyt is nogal 'n groot treffer. Baie dankie vir die goeie terugvoering!

Laings Lodge
Matt V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Matt V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon netjies, alles wat mens benodig.

Baie vriendelike personeel, kamers goed toegerus, uitstekende ontbyt,kan Laings Lodge sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laings Lodge se terugvoer

Ons waardeer dit as gaste vir ons sê waar ons kan verbeter of verander, maar ek is baie bly vir al die goeie terugvoering wat u oor ons gee - dan weet ons ons is darem nog op die regte pad! DANKIE BAIE

Laings Lodge
Frieda D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frieda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker geslaap.

Laings Lodge is gerieflik geleë en ons het dit maklik gekry. Laings Lodge is gerieflik naby aan die N1 geleë. Die kamer was netjies en skoon. Die ontbyt die oggend was heerlik. Sal volgende keer weer daar gaan slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laings Lodge se terugvoer

Baie dankie, ons sien uit na u volgende kuier!

Laings Lodge
Rachel K - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Die beste plek om oor te slaap na 'n baie lang ry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laings Lodge se terugvoer

Dit is 'n groot kompliment - Baie dankie!

Laings Lodge
Jan H - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oase na lang dag op die pad.

Na 'n lang reis was dit 'n lafenis om hier af te pak. Lugreëling en heerlike ontbyt was 'n bonus. Personeel hartlik en gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laings Lodge se terugvoer

Ons is baie bly dat ons vir u 'n oase kon wees na 'n lang dag. Ons probeer om ons gaste so koel as moontlik te kan hou in hierdie karoo warmte. 'n Mens voel altyd sterk as jy die dag met 'n goeie ontbyt begin!

Laings Lodge
Lee-grant B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lee-grant B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Baie vriendelik diens, baie aangename verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laings Lodge se terugvoer

Ons is baie bly om te verneem dat u, u verblyf by ons geniet het. Hoop om u weer te sien.

Laings Lodge
Roche O - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roche O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, skoon, netjies en gerieflik.

Sou ook wou sien dat hulle onderdak parkering vir gaste se voertuie daar stel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laings Lodge se terugvoer

Baie dankie!

Ons werk daaraan om darem op een of ander stadium skadu parkering te kan bied, daar is ongelukkig net 'n paar dinge wat in ag geneem moet word.

Laings Lodge
Ria D - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ria D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik stil en rustig.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thomas M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik.

Skoon, netjies en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantall V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantall V
Gesin met klein kinders

Rustig en stil area.

Ons het baie lekker geslaap en die volgende oggend die lekkerste ontbyt gehad en die vriendelikste mense wat daar werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laings Lodge se terugvoer

Baie dankie - dit is altyd goed om te hoor as ons gaste gelukkig en tevrede was. Hoop ons sien u weer eendag.

Laings Lodge
Unis B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Unis B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek.

Heerlike ontbyt. Sal weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Odehlia E - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Odehlia E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurgesteld.

Die verblyf was netjies en skoon. Daar was 'n probleem met my pa se kamer, maar is deur hulle uitgesorteer en ons is terugbetaal. Wat sleg was is dat ons juis die spesifieke lodge gekies het oor daar op die webtuiste 'n swembad en restaurant geadverteer was maar ons kon nie een van die twee geniet nie! Ons moes by die vulstasie Steers koop wat vir ons uiters teleurstellend was!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laings Lodge se terugvoer

Goeie dag Odehlia,

Ons wil opreg om verskoning vra dat julle teleurgesteld is, ons verstaan ten volle. Ongelukkig was dit 'n situasie buite ons beheer. Die swembad is net by die lodge en julle was by die Annex ingeboek, maar ons Annex-gaste kan enige tyd die swembad gebruik. Ons het ongelukkig nie 'n restaurant nie, die Steers Diner behoort aan dieselfde eienaar as die lodge, daarom verwys ons gaste daarheen. Ons hoop julle sal weer eendag by ons wil oorbly, ons sal graag ons Karoo-gasvryheid aan julle wil openbaar.

Groete,
Laings Lodge - bestuur

Laings Lodge
Salome V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome V
Gesin met klein kinders

Heerlik, skoon en lekker gebly!

Die personeel is besonders vriendelik en hulpvaardig, kamers is ruim en netjies en ontbyt was heerlik! Ons sal enige tyd weer daar inval. Het lekker gekuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laings Lodge se terugvoer

Hi Salome,

Baie dankie. Dit is goed om te hoor julle het dit geniet. Ons sien uit om julle weer by ons te ontvang.

Laings Lodge

Laings Lodge
Vanaf
R1 230
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 230
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 230
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 86 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartbergstraat 22, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9477fd975f7afd475935633229dace8783b3061a71511f1a2a3b4e8d185b498839bc557121e8dba5e69b49c7227d020dfb6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 230 per nag, vir 2 mense 69 5 1 5 22 Swartberg Street Laingsburg 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.195348063373 20.858260095119
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem