Lake Glencairn

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lake Glencairn is geleë aan die oewer van 'n privaat meer en spog met pragtige uitsigte. Die kothuise staan langs die Sanipas-pad net 7 km buite Underberg. Gaste kan kies tussen verskeie selfsorgkothuise wat sowat 50 m van die dam af is, langs die Pholela-rivier.Die plaas het 'n verskeidenheid wilde diere op die plaas.

Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede wat slaapplek bied aan 12 gaste in totaal. Alle eenhede is selfsorg en het gemaklike beddens, 'n badkamer. kombuisie en leef-area.

Doendinge op die perseel sluit perdry, tjoepry, drafroetes, langs die dam loop of 'n kano op die dam gaan roei. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Doendinge na aan die verblyf sluit perdry, visvang, voëlkyk, bergfietsry, swem en tennisspeel in.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Kunsvlieghengel
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lake Glencairn gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za