Lakeside 5 at Critchley Hackle Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lakeside 5 at Critchley Hackle Lodge is in 'n veilige kompleks in Dullstroom geleë. Die eenheid bied slaapplek aan 'n paartjie en het 'n uitsig oor die foreldam en rustige tuin.

Dié oopplan-woonstel het 'n koninggrootte-bed. Die badkamer het 'n hoekbad, stort en dubbelwasbak. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n houtkaggel. Daar is ondervloerse verhitting, 'n elektriese kombers en olieverwarmers vir die wintermaande.

Die eenheid het tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Daar is geen selfsorggeriewe in die huis nie, maar daar is 'n restaurant in die kompleks. Daar is ook 'n seisoenale swembad en swemhanddoeke word voorsien.

Lakeside 5 at Critchley Hackle Lodge is naby talle restaurante, koffiewinkels en kroeë in die dorp.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Kunsvlieghengel
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Middagete
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lakeside 5 At Critchley Hackle Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za