LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lakeside Cottage | LekkeSlaap
+18

Lakeside Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lincoln Fields-singel 27, Lakeside, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Lakeside Cottage is 'n selfsorg-huis in die voorstad, Lakeside, Kaapstad. Die eenheid is ongeveer 2,7 km vanaf Muizenberg-strand en Surfers Corner.

Dié vakansiehuis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Die tweede badkamer is apart en het 'n bad en 'n instap-stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en ander toebehore toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek en dit sitarea het 'n TV bo die kaggel. Die leefarea lei na die agterplaas met stoepmeubels.

Die eenheid het WiFi, 'n motorhuis, parkeerplek op die perseel en laserstraal-sekuriteit wat aan 'n gewapende reaksie gekoppel is.

Slaapplek

’n Bespreking by Lakeside Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Lincoln Fields-singel 27, Lakeside, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lincoln Fields-singel 27, Lakeside, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68df6dc0a11c83257cffc1d1c1ffd777e41228754397106a71407d67dcb0c60ad91d65d86bd3eddd42f0028cc99978b5dab0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 5) 27 Lincoln Fields Crescent Lakeside 7945 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.0917077 18.4594206
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!