Lakeside Akkommodasie by Lakeside Lodge | LekkeSlaap
+47

Lakeside Lodge

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 14 resensies vir Lakeside Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Graeme R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Graeme R
Enkelreisiger

Would return. Karlien, the manager, is very pleasant and friendly.

I returned late at night and had to park outside which is pretty safe but perhaps one needs to specify that you need a parking if this is the case. There are a lot of steps so not suitable to someone with injury.

Lakeside Lodge's terugvoer

Hi Graeme

Thank you very much for the kind review. We would love for you to stay with us again.

Have a wonderful day

Kind regards,
Karlien

Lakeside Lodge
Valeske D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valeske D
Enkelreisiger

Baie lekker kamers en naby aan als wat nodig gehad het!

Sien sterre.

Lakeside Lodge's terugvoer

Baie baie dankie vir die lieflike resensie. Ons hoop ons sien u sommer gou weer.

Lakeside Lodge
Brendon D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brendon D
Enkelreisiger

Excellent value and service.

I was very happy and would stay again anytime!

Edith D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Edith D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lakeside Lodge is a great place to stay.

See stars.

Lakeside Lodge's terugvoer

Dear Emsie,
Thank you very much for the fabulous review. We look forward to welcome you back at Lakeside Lodge in the near future.
Best regards,
Marina

Lakeside Lodge
Karen V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekker, gemaklik en vriendelik.

Gerieflik en rustig, baie skoon en netjies.

Busi R - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Busi R
Enkelreisiger

Value for money.

It is a wonderful, affordable accommodation and well located.

Francois D - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Enkelreisiger

Wonderlik.

Fantasiese plek. Heerlik gebly. Baie ruimte. Lekker bed en stort.

Lakeside Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ons sien uit daarna om u weer in die toekoms te verwelkom. Groete Gale

Lakeside Lodge
Lucian P - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucian P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig in ruim kamer. Dankie.

Goeie verblyf. Oprit 'n uitdaging.

Lakeside Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ons sien uit daarna om u weer in die toekoms te verwelkom.
Beste groete,
Marina

Lakeside Lodge
Marina S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marina S
Gesin met tieners

Heerlike verblyf met 'n pragtige uitsig, vir 'n paar dae.

Ons het 'n paar dae gebly met ons (volwasse) kinders en het dit baie geniet. Die kamers is ruim en gerieflik en baie netjies. Lekker swembad, mooi uitsig en ons gasvrou Marina was baie vriendelik en behulpsaam.

Lakeside Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die lieflike resensie en ons sien uit daarna om julle gou weer terug te verwelkom.
Beste groete
Marina

Lakeside Lodge
Sonja J - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja J
Enkelreisiger

Dit was lekker verblyf.

Pragtige en groot kamers met 'n lieflike uitsig.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

It was a pleasant stay.

Beautiful and big rooms with a lovely view.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Lakeside Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die lieflike boodskap. Ons is bly jy het dit geniet en hoop om jou gou weer hier te verwelkom.
Beste groete.
Fred en Marina

Lakeside Lodge
Jeanne D - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanne D

Sakpasverblyf vir sakereisigers sowel as families.

Ons (ek en 'n kollega) was op 'n sakebesoek in die omgewing. Beide kamers was stylvol toegerus met pragtige uitsigte op die meer sowel as die berg. Die selfsorg-koffiestasie en mikrogolf is baie handig. Die steil oprit was nie vir ons 'n probleem nie ─ ons het veilige parkering in die straat gebruik. Voorstel ter verbetering: Dalk sal 'n paar stukkies beskuit gepas wees saam met oggendkoffie.

Tania K - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tania K
Saam met vriende

Good value for money.

Just not for those who have difficulty walking.

Lakeside Lodge's terugvoer

Thank you very much for the review. We are glad you enjoyed your stay.
Fred and Marina

Lakeside Lodge
Karlien C - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie privaat, geleë in die perfekte gebied naby die strand, die stad, alles wat nodig is is naby.

Sien gerus die sterre.

Trudi H - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trudi H

Great location.

Very comfortable stay with wonderful hosts.

Lakeside Lodge's terugvoer

Thank you very much, Trudi. Reviews are very important to us and we value all input. It was a pleasure meeting your family and being
able to accommodate everyone comfortably.
Best regards
Fred and Marina

Lakeside Lodge
Vanaf R1 240
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 240
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 240
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leicester-weg 11, Lakeside, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdlmh2o5JxRV811v782IgPUGqogAuuU6cEOY1peQH0UNU1jlVTH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 240  per nag (vir 2 persone) 14 5 1 5 11 Leicester Road Lakeside 7945 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -34.090639 18.457571
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za