Champagne Vallei Akkommodasie by Lakeview Cottage in Drakensberg | LekkeSlaap
+32

Lakeview Cottage in Drakensberg

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 6 D53, Champagne-vallei, 3340, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Lakeview Cottage in Drakensberg is in die hartjie van die Champagne-vallei in die sentrale Drakensberge geleë. Dié kothuis het slaapplek vir 8 en is aan die oewer van die Bellparkdam naby die ingang na die Calfargie-area wat deel van die Ukhahlamba Wêrelderfenisgebied vorm.

Dié grasdakkothuis beskik oor 5 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed of enkelbed en die elke badkamer het 'n stort of bad. 'n Bababedjie is op versoek beskikbaar. Daar is waaiers in al die slaapkamers, en daar is 'n groot gasverwarmer. Die selfsorgkombuis is goed toegerus en sluit 'n skottelgoedwasser, wasmasjien in.

Die leefarea het gemaklike sitplek en daar is 'n aparte speelkelder bo met 'n TV met DStv-koppelpunt - bring asb. jou eie slimkaart en dekodeerder saam. Die stoep bied 'n uitsig oor die dam en daar is 'n tuinhekkie wat lei na 'n privaat jetty aan die einde van die hoofsaaklik inheemse tuin.

Daar is oorgenoeg doendinge in die omgewing en in die water. Gaste kan lekker braai of by die vuurput sit. Karpers, baars en geelstert mag in die dam gevang word.

Ander doendinge sluit voëlkyk, voetslaan, seilvaart, ski, kanovaart, tjoepry en perdry om die dam van die plaas langsaan in.

Slaapplek

’n Bespreking by Lakeview Cottage in Drakensberg sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Forelhengel
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Lakeview Cottage in Drakensberg
Netheid
4.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Eenheid 6 D53, Champagne-vallei, 3340, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Lakeview Cottage in Drakensberg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 6 D53, Champagne-vallei, 3340, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdlYmQxMmMzLTBiYTItNGYxNi1hNDkwLTg0NjZiNjQxZGVkMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 400  per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 Unit Number 6 D53 Champagne Valley 3340 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.963325838347 29.434786163074
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za