Laklaklak

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Laklaklak is in die dorpie, Henley on Kip. Dis langs die R59 teen die Kliprivier tussen Johannesburg en Vereeniging.

Dié kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplankombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed.

Die kombuis het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser. Daar is ook 'n toonbank met stoele en die sitarea het 'n sitkamerstel en 'n binnebraai.

Die leefarea lei na 'n lieflike stoep met 'n uitsig oor die tuin en swembad. Die hoofingang en die tuin word met die hoofhuis gedeel.

Slaapplek

'n Bespreking by Laklaklak sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Baarshengel
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Kaggel
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Laklaklak gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za