Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lala Kahle

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 4 resensies vir Lala Kahle
Netheid
4.0/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Jacob V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacob V
Gesin met klein kinders

Lekker ruim huis, groot vertrekke en koel swembad.

Lekker ruim huis met groot vertrekke. Die opplan kombuis, eet- en sitkamer verleen homself tot 'n ideale kuierarea met genoeg spasie vir alle gaste. Die twee slaapkamers aan die oostekant van die huis, sowel as die sitkamer, het skuifdeure na 'n lekker lang stoep waar heerlik gekuier en gebraai kan word. 'n Swembad van rofweg 12m x 6m verskaf ure se vermaak wanneer almal klaar op die strand gespeel het. Waterdruk vanaf 2 x son-geysers is egter baie laag en maak dit moeilik om al die sand af te spoel as daar klaar op die strand gebaljaar is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lala Kahle se terugvoer

Hi
Baie dankie vir jou verblyf en die punte wat jy opdok. Met betrekking tot die waterdruk van die geysers, ek is bevrees die hele area word nie van hoëdruk munisipale water voorsien nie. Met beurtkrag en die vermoë om nie water te verhit nie, was die besluit om met laedruk sonkraggeisers te gaan. Ek hoop dit beantwoord jou vraag oor lae waterdruk.
Andersins hoop ek nie dit het jou aandag van jou algehele genot afgelei nie en dit was 'n plesier om jou en jou gesin te huisves.
Groete
John

Lala Kahle
Willianne V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willianne V
Gesin met klein kinders

Groot ruim huis. Met 'n lekker swembad.

Ons het lekker gebly in heirdie huis. Met 2 gesinne. Pluspunt dat daar 'n hek om die swembad is. En een lekke tuin om te speel vir die kleintjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cheryl-ann V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl-ann V
Gesin met klein kinders

Was 'n wonderlikke tyd in 'n baie mooi huis. Sal net aanraai dat 4x4 nodig is vir die sandpad op pad na die huis toe.

Skoon en mooi strand. Wonderlike byplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marie F
Gesin met klein kinders

Was baie lekker.

Ons verblyf was baie lekker gewees. Ons voel egter dat die personeel meer behulpsaam kan wees met afpak met jou aankoms en met pakkery as jy ry. Geen hulp was aangebied nie! Met ons aankoms was daar 'n slot sigbaar op die hek. Die een personeellid was besig by die swembad. Na 'n wag van omtrent 5 minute het ons toe self besluit om hekke oop te maak. Die slot was darem nie gesluit nie. Daar was net gesê hoe die huisalarm werk en verder niks. Ons moes per epos aan die eienaar vrae vra oor hoe buiteligte werk na ons eerste aand in die donker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: A1103-pad, Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f074da99f19c1eefb71bc05d161a0746154d33c573d9cd8df90b02aa29df1d9193ec7c915a31a9f4fa68717902499135204?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 10) 4 5 1 5 A1103 Road Sodwana Bay 3974 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.523942949426 32.645884752274
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem