Lala Khona Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lala Khona Guesthouse is hoogeleë met 'n uitsig oor Margate en die see in die verte. Dié gastehuis bied gerieflike verblyf wat sentraal geleë is en stapafstand van Lucienstrand en Margate se strandfront is.

Verblyf word in 4 privaat eenhede gebied. Elke privaat eenheid het sy eie selfsorg-eenheid en 'n privaat ingang vanaf die lowerryke tuin. Die gastehuis het 'n swembad, 'n sondek en 4 verskillende braai-areas. Die gastehuis het ook 'n wasgoeddiens, TV-kamer, konferensiesentrum, internet en parkeerplek.

Gaste kan 'n stywe ontbyt in die eetarea geniet en koepons vir aandete is op versoek vir sakereisgers beskikbaar, indien nodig. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers of paartjies wat 'n rustige vakansie aan die Suidkus wil geniet.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lala Khona Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za