Lala Lapa Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 15 % af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 15 Jan 2019 tot 30 Nov 2019.

Beskrywing

Lala Lapa Lodge is in die kusdorpie Kleinemonde, net ’n entjie se ry van Port Alfred af geleë.

Die gastehuis bied verblyf aan 10 gaste in Andros, Mykonos, Paros, of Syros. Die kamers het ’n Griekse tema en het elk ’n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Elke kamer beskik oor ’n en suite-badkamer met ’n stort. Paros het ook ’n stapelbed. ’n Yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar in elke kamer.

Daar is ’n kroegarea en restaurant op die perseel asook ander geriewe soos gratis WiFi, ’n TV, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek.

Besienswaardighede in die area sluit Sibuya Wildreservaat, Kleinemonde se strand, Kleinemonde West River Canoe Trail en die Royal Port-gholfklub in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lala Lapa Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R605 R514 per nag (plek vir 2)

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 15 Jan 2019 tot 30 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za