Lala NdLovu
Beskrywing
Lala NdLovu skuil aan die Olifantsrivieroewer in Limpopo en bied 'n natuurwegbreek in 'n privaat Groot 5-reservaat.
Daar is 1 selfsorg-eenheid en ontbyt is ingesluit.
Die eenheid het 'n kombuis wat volledig toegerus is vir selfsorg, asook privaat braaigeriewe en 'n swembad.
'n Engelse ontbyt is ingesluit en boerekos-aandete kan op versoek teen ekstra koste gereël word.
Die eenheid lei na 'n grasperk waar wild kom wei.
Kenmerke
- Afrikaans
- Swembad
- Braaiplek
- Veilige Parkering
- Gratis WiFi
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite op perseel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na Lala NdLovu gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |