Lala Vizuri

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lala Vizuri bied bekostigbare selfsorgverblyf in Vanderbijlpark naby al die geriewe in die omtrek, soos verskeie winkels en restaurante. Dis net 5 km van Emerald Resort & Casino af.

Die woonstel het 1 slaapkamer en 1 badkamer. Daar is 'n dubbelbed in die slaapkamer en die badkamer het 'n hoekbad en 'n stort. Alle beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die leefarea het 'n oopplan-uitleg en die kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, breekware en eetgerei. Daar is 'n gemaklike bank in die sitarea.

Die woonstel het 'n Android TV-boks wat jou toegang gee tot duisende flieks en reekse wat jy kan stream. Gaste moet hul eie slimkaart saambring om DStv te kyk of van die Android TV-boks gebruik maak om in te teken op gaste se DStv NOW profiel. WiFi is slegs vir TV-doeleindes. Daar is 'n privaat tuin met 'n braai en 'n patio.

Veilige onderdakparkeerplek agter 'n veiligheidshek en daar is 'n privaat tuin met 'n braai-area en 'n patio wat gaste gerus kan gebruik.

Vir die privaatheid van gaste is die eenheid apart geleë van die hoofgebou, as deel van ons selfsorgdienste is daar minimale ontmoeting. Ons outomatiese hekbeheerstelsel gee ons gaste die vryheid om te kom en gaan soos hulle wil m.b.v n unieke toegangsnommer.

Slaapplek

'n Bespreking by Lala Vizuri sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lala Vizuri gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R429 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false