Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lalandi 14

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 10 resensies vir Lalandi 14
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Venice S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Venice S

It's a beautiful place.

It was amazing, we really enjoyed it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lalandi 14 se terugvoer

Dear Venice,
Thank you for your review. We hope to host you again in the future.
Regards,
Lalandi nr. 14

Lalandi 14
Ronel L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel L
Saam met vriende

Pragtige uitsig oor die see. Alles baie mooi.

Alles was perfek, baie ruim. Alles wat nodig is, is daar. Net 'n bietjie misleidende advertensie. Geen TV in enige kamer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lalandi 14 se terugvoer

Hi Ronel
Verskoning vir die TV. Ek moes die inligting op datum bring om aan te dui dat daar net 'n slim TV in die sitkamer is.
Groete
Christine

Lalandi 14
Pat L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pat L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was awesome, net jammer daar was nie 'n bad is nie.

Dit was lekker naby die see en het die nodige wastoestelle gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Catherine V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Catherine V
Gesin met klein kinders

Lekker.

Rustig, op die see, netjies, goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine V
Gesin met tieners

Ons het heerlik gebly. Goed ingerig, skoon en goeie ligging.

Lang strand is wonderlik. Net jammer vir die onklaar gebou wat die uitsig bederf. Ten spyte daarvan het ons heerlik gebly in 'n baie skoon, goed ingerigte plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lalandi 14 se terugvoer

Hi Elaine,
Baie dankie vir jou terugvoering. Hoop om julle gou weer te huisves.

Groete

Christine

Lalandi 14
Warren B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Warren B
Gesin met tieners

The stay was nice.

Fantastic, just a pity for the building site nextdoor, but it is obvisouisly not the owner's doing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Betsie L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie L
Gesin met klein kinders

My idee van 'n seevakansie

Baie mooi dekor. Als wat jy mag benodig is daar. Perfekte ligging en ruim. Sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lalandi 14 se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoering. Hoop om julle weer te sien.

Lalandi 14
Lorraine V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine V
Saam met vriende

Volledig toegerus en pragtig skoon.

Mooi uitsig oor die see vanaf die dek na links. Die huis is baie netjies en smaakvol. Alles wat jy nodig het en nog meer. Die detail en sorg waarmee die huis toegerus is, is uitstekend. Baie meer as die normale selfsorgeenhede. Veilige area met sekuriteitswagte. Beddens, kussings en linne van goeie gehalte. Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henning B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henning B
Saam met vriende

We had a wonderful time in a spacious and clean house and can definately recommend Lalandi 14.

Three bedroom house right by the sea. Fully equipped with everything we needed. The house was spotlessly clean, and the owner very friendly and helpful. We were initially a bit concerned about safety and security. The security vehicle was however always visible in the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lalandi 14 se terugvoer

Thank you for your lovely review. Hope to see you at Lalandi Nr. 14 again soon!

Lalandi 14
Francois V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V
Gesin met tieners

Waarde vir geld.

Goed toegerus. Ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lalandi 14 se terugvoer

Hallo Francois,
Dankie vir jou goeie resensie. Ons hoop om jou en jou gesin weer by Lalandi 14 te huisves in die toekoms.
Groete,
Christine

Lalandi 14
Vanaf
R2 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 600
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eerste-pad, Lalandi-kompleks 14, Langstrand, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc56539255786e0deff498d5dc8d5d273d134269977009d71b9c7efae20d0aecc62dce0e9a8b862ca64623712ac354dba6289?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 6 mense 10 5 1 5 First Road 14 Lalandi Complex 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -22.811101 14.544417
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem