Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lalandi 3

Selfsorg

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 4 resensies vir Lalandi 3
Netheid
3.0/5
Diens
3.8/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.3/5
Julie V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Julie V
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker.

Ons het baie lekker gebly, dit is naby die see en die huis is skoon en die ligging baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sisca S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sisca S
Gesin met klein kinders

Goed geleë!

Kort bietjie aandag aan die binnekant, maar ons het baie lekker gebly. Skakelaars van sommige ligte is stukkend. Elektriesepunt in sitkamer is oop. Geiser was nie aan nie. Baie lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Andre R
Gesin met klein kinders

Rustig lekker gekuier!

Die plek is regtig baie mooi, en jy het ‘n mooi uitsig van die see, maar die plek en die dam buite kort ongelukkig baie aandag en ‘n goeie skoonmaaksessie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Flora G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Flora G
Saam met vriende

The place is absolutely stunning.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die plek is absoluut pragtig.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lalandi 3, Langstrand, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhEMjjoGz9iuJalL33C6uQ5LqPwDTQF1HFytEMBqzfaZaBGuoD8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 4 5 1 4 3 Lalandi Langstrand 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -22.81196986055 14.543875235478