Lalapalm Privaat Gaste Kamer

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lalapalm Privaat Gaste Kamer in Montana Park is gerieflik ingerig vir 2 gaste.

Dié eenheid is teen die hoofhuis, op die onderste verdieping en het 'n uitsig oor die tuin. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Kraakvars linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n mikrogolfoond, yskassie, asook tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi. 'n Kontinentale selfhelp ontbyt is ingesluit. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar. Rook is streng verbode in die Lalapalm Privaat Gaste Kamer en troeteldiere word nie toegelaat nie.

Lalapalm Privaat Gaste Kamer is slegs 2 km vanaf die Kolonnade-winkelsentrum, 3 km van die Netcare Montana-hospitaal en 10 km van Wonderboom Lughawe af.

Slaapplek

'n Bespreking by Lalapalm Privaat Gaste Kamer sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Badkamer

  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lalapalm Privaat Gaste Kamer gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false