LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lalapanze | LekkeSlaap
+41

Lalapanze

Selfsorg
Earth
Vanaf
Vanaf R1 100
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste, lugversorging en 'n privaat ingang. Daar is 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskassie, breekware en eetgerei toegerus en daar is tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi en 'n TV.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.

Huisreëls

Die Die Air-, Water- en Earth-eenheid is elk vir basiese selfsorg toegerus met verhit-en-eetgeriewe. Die Fire-eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes (koningingrootte-bed) en 2 kinders (slaapbank in die leefarea) met ’n ten volle toegeruste kombuis. Die eienaars woon op die perseel.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Fire
Vanaf
Vanaf R1 400
per eenheid
Beskrywing

Hierdie oopplan-eenheid vir 'n gesin van 4 het lugversorging en 'n privaat ingang. Dit het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n uittrekslaapbank vir kinders. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Maaltye kan by die toonbank geniet word. Daar is WiFi, 'n TV, 'n kaggel en 'n kroeg in die eenheid.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Dubbelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die Die Air-, Water- en Earth-eenheid is elk vir basiese selfsorg toegerus met verhit-en-eetgeriewe. Die Fire-eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes (koningingrootte-bed) en 2 kinders (slaapbank in die leefarea) met ’n ten volle toegeruste kombuis. Die eienaars woon op die perseel.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Air and Water
Vanaf
Vanaf R1 400
per eenheid
Beskrywing

Die eenheid is ideaal vir 'n gesin van 4 of vir 4 volwassenes en het 'n privaat ingang en 2 slaapkamers. Die kamers het elk lugversorging, 'n dubbelbed en deel die badkamer wat 'n stort en 'n bad het. Elke slaapkamer het 'n deur wat na die swembad met 'n uitsig oor die tuin lei. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskassie, breekware en eetgerei toegerus en daar is tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi en 'n TV.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.

Huisreëls

Die Die Air-, Water- en Earth-eenheid is elk vir basiese selfsorg toegerus met verhit-en-eetgeriewe. Die Fire-eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes (koningingrootte-bed) en 2 kinders (slaapbank in die leefarea) met ’n ten volle toegeruste kombuis. Die eienaars woon op die perseel.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Irene-laan 151, Helena Heights, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea3538e3c4226a46e838c373df770f4913c48e4ea64e61a6b345b97b14a69cab5f6467c9c1cd9a9c336c2a031c14eb60eb5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100  per nag(plek vir 2) 3 5 1 5 151 Irene Avenue Helena Heights 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.05778 18.84042
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!