Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lalapanzi Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Vanessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Lalapanzi Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Hansie D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hansie D
Gesin met klein kinders

Heerlik!

Mooi ligging, beeldskone uitsig, die huis voldoen aan ons behoeftes, die kaggel was heerlik. Ek kon lekker braai op die stoep terwyl ons die walvisse kon dop hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lalapanzi Cottage se terugvoer

Dankie Hansie
Altyd lekker om te hoor ons gaste kuier lekker op die stoep. Ons hoop ons sien julle spoedig weer hier by ons.
Groete,
Vanessa.

Lalapanzi Cottage
Andries M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries M

It was very nice, welcoming and enjoyable place to stay in.

The cottage is very clean and next to the sea. Very nice place to visit almost every year. We all really enjoyed the facility.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lalapanzi Cottage se terugvoer

Ah Andries, thank you for our awesome review. We will welcome you back any time. See soon

Lalapanzi Cottage
Conerick B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Conerick B
Gesin met klein kinders

It's a wonderful place.

It was perfectly stationed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lalapanzi Cottage se terugvoer

Dear Conerick
Thank you for your review. We always appreciate positive feedback from our guests. Lalapanzi Cottage is ready for your next visit and hopes to see you soon.
Best regards
Vanessa

Lalapanzi Cottage
Danie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bakgat - lekker huis om in te bly, goed en met kwaliteit toegerus en alles wat nodig is vir lekker verblyf.

Goeie binne-uitleg, baie netjies en baie goed onderhou. Lekker groot balkon met 'n goeie uitsig op die see en omliggende natuur. Baie goed gelee t.o.v. die see/swemstrand wat loopafstand is en 'n baie rustige omgewing waar mens lekker kan chill! Vanessa, die eienares, is 'n vriendelike en aangename epos/WhatsApp-kommunikeerder wie met vrymoedigheid mee gekommunikeer kan word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lalapanzi Cottage se terugvoer

Sjoe, Danie. Wat 'n wonderlike resensie. Baie dankie vir die tyd uit jou dag om vir ons so goeie resensie te skryf, baie dankie. Ons hoop julle kom kuier gou weer, die stoep roep. Vriendelike Groete, Vanessa

Lalapanzi Cottage
Alex D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex D
Gesin met klein kinders

Lovely beach vibes.

The house was a great place to stay with friends and young kids. We enjoyed using the deck and the braai, and there's a great view. It's a short walk down to the beach. Highly recommend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lalapanzi Cottage se terugvoer

Hi Alex, thank you so much for taking the time to provide feedback.
We are so delighted to receive a 5 star rating. It is much appreciated.
We look forward to seeing you again soon.
Best wishes,
Lalapanzi Cottage

Lalapanzi Cottage
Mare' F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mare' F
Gesin met tieners

Lovely relaxing, weekend. A good self-catering house, with a lovely deck. Neat and clean.

Highly recommended, will visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lalapanzi Cottage se terugvoer

Thank you for a lovely review, Mare. We are so glad you enjoyed our Lalapanzi Cottage, and hope to have you stay with us again sometime soon.

Lalapanzi Cottage
Fern V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fern V

Comfortable and easy.

Only downside is the very small rooms and beds. Except for the main room, but we spent very little time in the rooms. Lovely big patio and easy access to beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lalapanzi Cottage se terugvoer

Thank you Fern, we know you had a great time with your family and we hope to welcome you back soon.

Best regards,
Vanessa

Lalapanzi Cottage
Renée K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renée K
Gesin met tieners

Baie lekker gekuier. Skoon en netjies.

Sal enige tyd weer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lalapanzi Cottage se terugvoer

Dankie Renee - altyd lekker om te hoor ons gaste het lekker gekuier. Lalapanzi Cottage staan reg vir julle volgende wegbreuk.
Groete
Vanessa

Lalapanzi Cottage
Cheryl C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl C
Gesin met tieners

Fantastic location.

House is great and we had a lovely stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lalapanzi Cottage se terugvoer

Thank you Cheryl - your feedback so much appreciated. Looking forward to see you again.
Best regards Vanessa

Lalapanzi Cottage
Heleen P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heleen P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful views from the terras with lots of sun and shadow.

We had a fine stay in Lalapanzi. We most like the terras with views on the sea and sundowners. The house is a combination of new stuff and old ones. I hope that the 'renovation' will be completed, because the house is on a view steps of a more than beautiful beach. Enrico is very nice to have a lunch or dinner. And Thyme & Again a lovely place for a coffee and cake.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lalapanzi Cottage se terugvoer

Heleen - we so appreciate your review and feedback - thank you. You will be happy to know all renovations are done and the terrace has a beautiful new railing as well. We would love to welcome you back soon.
Best regards
Vanessa

Lalapanzi Cottage
Liesel J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel J
Gesin met klein kinders

Ons kan Lalapanzi Cottage sterk aanbeveel, perfekte ligging met mooi uitkyk op Keurboomstrand.

Ons kon nie glo toe ons plek gekry het in die mooie Keurboomstrand nie, en dit nogals in huis wat baie goed geleë is. Dit was die perfekte afsluiting vir ons vakansie. Die diens van Vanessa was vriendelik, die huis mooi netjies en alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar. Ons gaan beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lalapanzi Cottage se terugvoer

Baie dankie Liezel - so bly om te hoor julle het lekker gekuier. Ons kan nie wag om julle terug te verwelkom nie.

Vriendelike groete,
Vanessa

Lalapanzi Cottage
Vanaf R2 200
R2 200 R1 650
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 200
R2 200 R1 650
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 200
R2 200 R1 650
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: P0394-pad, Mare Nostrum 11 en 12, Keurboomstrand, 6602, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa103d35789f58e21ab950f24eeda163b532bd93911238061ddae582e5389a55a94f729b6afbe89a5ffb4419c66e8a6732195?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 650 per nag (plek vir 8) 11 5 1 5 PO394 Road Mare Nostrum 11 and 12 6602 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.003798226498 23.449859011438
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem