Limpopo Akkommodasie by Lalapanzi Hotel Privaat Huis | LekkeSlaap
+13
+13

Lalapanzi Hotel Privaat Huis

Hotel
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lalapanzi Hotel-weg, Lalapanzi Hotel, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Lalapanzi Hotel Privaat Huis is langs die N1 naby Louis Trichardt en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende.

Die huis het 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer het 'n stapelbed en 'n stort in die kamer. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n bad in die slaapkamer.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n eetarea met genoeg sitplek waar gaste saam hul maaltye kan geniet.

Daar is heerlike braaigeriewe en die hotel het 'n gemeenskaplike swembad. Daar is ook vermaak vir kinders op die perseel.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Lalapanzi Hotel Privaat Huis sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKinderstapelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Internet
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Lalapanzi Hotel-weg, Lalapanzi Hotel, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)

Sien meer verblyf in

Limpopo
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lalapanzi Hotel-weg, Lalapanzi Hotel, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7bf06794adf7de43d45097f2c2f144c5999a00d452aa4ee68365d5fa20d8af9562a8f77f4b823a54ce9c294ee3df28b6eccb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (plek vir 8) Lalapanzi Hotel Road Lalapanzi Hotel 0920 Limpopo 086 999 0018 15:00-21:00 10:00 -23.2773088 29.8291623
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za