Selection Beach Akkommodasie by Lalaphansi Self-catering | LekkeSlaap
+39

Lalaphansi Self-catering

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: South Beach Road 22, Umdloti Strand, Umdloti, 4350., KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lalaphansi Self-catering bied selfsorgverblyf in 3 goed toegeruste eenhede oorkant die strand aan die suide kant van Umdloti.

Die Dolphin Woonstel is 'n ruim gesinseenheid met slaapplek vir 5 en is toegerus met lugversorging. Die Seahore Suite is die wittebroodsuite en het lieflike venstersitplek wat oor die strand uitkyk. Die Elevated Starfish-eenheid spog met 'n veranda reg rondom en wonderlike see-uitsigte.

Elke eenheid is goed toegerus vir selfsorg en bied hotel-pakket DStv. Elke eenheid het braaigeriewe en word daagliks skoongemaak.

Llalaphansi in Isizulu beteken 'slaap onder'. Jou gasvroue, susters Pam en Joy, woon op die eiendom en sien uit om jou te verwelkom.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Lalaphansi Self-catering
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • South Beach Road 22, Umdloti Strand, Umdloti, 4350., KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Lalaphansi Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: South Beach Road 22, Umdloti Strand, Umdloti, 4350., KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPItGOleRzOntKBbEa3MVXCPLbIytF8i4nkqrcWkpBY0ayuejQR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 22 South Beach Road Umdloti Beach 4350. KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -29.674732921821 31.115189017197
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za