LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lala's Guesthouse | LekkeSlaap
+10

Lala's Guesthouse

3 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Southdale-rylaan 31, Southdale, Johannesburg , 0001, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lala's Guesthouse is in die woonbuurt van Southdale in Johannesburg en sowat 9 km vanaf Johannesburgstadion, 18 km vanaf Sandton City Mall en 30 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Dit is ook sowat 2,1 km vanaf Gold Reef City and Casino.

Lala's Guesthouse bied verblyf in 'n dubbelgastekamers, elk met 'n privaat badkamer. Elke kamer het 'n platskerm-TV met sekere DStv, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

'n Kontinentale ontbyt is daagliks beskikbaar. Gratis onbeperkte WiFi is ook beskikbaar. Parkeerplek word voorsien. 'n Lughawependeldiens kan gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

2.5 uit 5van 3 resensies vir Lala's Guesthouse
Netheid
3.0/5
Diens
2.3/5
Ligging
2.3/5
Veiligheid
2.3/5
Waarde vir geld
2.3/5

Ligging

  • Southdale-rylaan 31, Southdale, Johannesburg , 0001, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Southdale-rylaan 31, Southdale, Johannesburg , 0001, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZejvY8Yu4zY8uDss2spteDtSt5RtY1tkSWWOwF9Hk66QPIVbSK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 3 5 1 3 31 Southdale Drive Southdale 0001 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.244471651433 28.024784139881
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!