LaLuxe

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

LaLuxe is in Umhlanga in Durban geleë. Die stad is bekend vir sy goue strande, winkelsentrums, kunsvlytmarkies, straatbasaars en dis 'n gewilde branderplankry-bestemming. Dit is dus die perfekte wegbreekplek vir vakansieganers of sakereisigers.

Verblyf word aangebied in 6 moderne kamers wat ontwerp is deur die bekende argitek Nico van der Meulen. Elke kamer is ingerig met 'n gemaklike bed, badkamer en ander geriewe.

Geriewe op die perseel sluit in: 'n swembad, braai-area, WiFi en veilige parkeerplek. Ons voorsien 'n volledige ontbyt wat bestaan uit vars vrugtesap, vrugte, ontbytgraan en verskillende gebak, sowel as 'n spesiale warm ontbyt. Die Jetmaster kan gebruik word vir alle gaste wat wil braai by die swembad. Gedurende die wintermaande het LaLuxe 'n kaggel in die sitkamer waar gaste kan opkrul met 'n lekker koppie warm sjokolade.

Gaste is welkom om in die nabyheid te gaan perdry, visvang, voëlkyk, fietsry of swem.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na LaLuxe gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za