Lamarique Unit 3

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lamarique Unit 3 is in Del Judor, Witbank geleë en bied gehalteverblyf vir 'n sakereisiger of oornaggaste. Dis naby winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel het 1 slaapkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die kamer het 'n dubbelbed en en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak.

Die kombuis het 'n drieplaatstoof, oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv en daar is 'n eetarea. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot lieflike braaigeriewe en daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

'n Bespreking by Lamarique Unit 3 sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Badkamer

  •  En-suite

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Koordlose Internet

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lamarique Unit 3 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R530 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za