LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lamarique | LekkeSlaap
+32

Lamarique

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Lamarique
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Gerda E - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda E
Enkelreisiger

Heerlike, rustige, boomryke plek. Netjiese plek met lieflike voëlgeluide.

Gasheer my bederf met die mooiste kamer, lekkerste ontbyte, sjokolade op bed. Aangename verblyf gewees. Baie dankie.

Lamarique's terugvoer

Hi Gerda,
Baie dankie vir die mooi woorde.
Vertrou dat jou rit veilig verloop het.
Geniet verder jou geseende leer.
Hoop ons ontmoet weer.
Groete

Lamarique
Michelle C - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle C
Enkelreisiger

Vriendelike onthaal, uiters netjies en die lekkerste kos.

Ek is ontvang met vriendelikheid in oorvloed, verras met 'n chocolate op my bed en lekker warm kamer te danke aan 'n verwarmer wat klaar aan was toe ek daar arriveer. Ek was op die hande gedra en met 'n lekker koppie tee en koekies wakker gemaak die volgende oggend. Net voor ek moes vertrek was ek bederf met 'n heerlike ontbyt wat my maag vol gehou het vir die hele dag. Dit was great.

Lamarique's terugvoer

Hi Michelle,
Baie dankie vir die mooi woorde en gradeering.
Dit was 'n plesier om jou te akkommodeer. Hoop om jou weer te kan akkommodeer.

Beste groete

Lamarique
Ilze W - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, skoon, heerlike kos. Jou huis weg van jou eie huis.

Skoon en netjiese verblyf. Die eienaars gaan uit hul pad om dit vir 'n mens lekker te maak voel. Kos is fantasties. En hul het selfs die kamer mooi gemaak en nog sjokolade en sjampanje en rose in die kamer gesit vir my verjaarsdag teen geen ekstra koste nie. Tot koffie in die bed gekry! Sal Lamarique aanbeveel en definitief weer daarheen gaan bly.

Heinrich W - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich W
Besigheidsreis

Vriendelike, rustig, ondersteunend.

Wat 'n wonderlike voorreg om deel van hierdie gasheer en gasvrou se houshouding te kon word vir twee dae.

Lamarique's terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde. Dit was vir ons ook 'n voorreg om jou as gas te he.
Tot volgende keer.

Groete.

Lamarique
Monique K - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique K
Besigheidsreis

Fantastiese blyplek met fantastiese diens!

Werknemer is met warmte en vriendelikheid verwelkom. Geriewe was skoon en netjies. Baie dankie.

Lamarique's terugvoer

Goeiedag Monique,

Baie dankie vir die mooi woorde. Ek is bly om te hoor dat alles reg was.

Groete,
Marika

Lamarique
Chris. O. G - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris. O. G
Enkelreisiger

Heerlik.

Lamarique se gasheer en gasvrou is puik. Ek het hul terdeë geniet. Welgedaan.

Diana V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Diana V
Saam met vriende

Gemaklik en veilig.

Gasvrye eienaars wat 'n heerlike ontbyt bedien het. Kamers was stylvol gemeubileer en uiters netjies.

Lamarique's terugvoer

Diana julle groep was baie gemaklik en het dadelik ingeskakel en met ons gekommunikeer.
Die kamers was uiter netjies gelaat. Dit was en sal 'n plesier wees om julle weer te huisves.
Ek kan julle beslis aanbeveel as gaste.

Lamarique
Ronald M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronald M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons as 'n gesin het die gasvryheid baie geniet.

Ons was baie hartlik ontvang. Die gasvrou Marika, het baie moeite gedoen om te verseker, ons het alles wat ons nodig het vir ons verblyf.

Lamarique's terugvoer

Goeiedag Ronald,

Baie dankie vir die goeie woorde. Ek is bly om te hoor dat julle tevrede was en hoop om julle weer te kan huisves.

Groete,
Marika

Lamarique
Theresa J - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa J
Enkelreisiger

Soveel meer as wat ek voor kon gehoop het!

Die warmte waarmee 'n mens ontvang word is konstant deel van jou verblyf by Lamarique. Dit voel nie of jy besoek en oorslaap nie, dit voel asof jy gaan kuier by goeie vriende. Die kos is absoluut uitstekend en Marika het soveel moeite gedoen om my te akkommodeer. Leon en Marika is warm, opregte en pragtige mense. Die decor van die kamers en die hele huis is smaakvol, uniek en pragtig. Dit was vir my eintlik hartseer om te vertrek. Baie dankie, Leon & Marika!

Lamarique's terugvoer

Theresa, ek waardeer hierdie pragtige resensie.
Dit is vir my baie belangrik dat my gaste volle waarde vir self en geld kry.
Theresa, as 'n gas kan ook aanbeveel word. Sy komunikeer baie gemaklik en wys waardeering vir als wat vir haar gedoen word.
Ek hoop om jou weer te kan huisves in die toekoms.

Lamarique
Berna W - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berna W
Saam met eggenoot / lewensmaat

So 'n pragtige plek, die eienaars is lieflik en die ontbyt was uit die boeke!

Sien sterre.

Lamarique's terugvoer

Baie Dankie vir die mooi resensie. Ek waardeer die uiters.
Berna en Gary is stunning gaste!
Baie vriendelike en baie netjies die kamer gelaat.
Ek sal hulle enige tyd aanbevel as gaste bty ander instansies.
Groete,
Marika

Lamarique
Ricky N - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricky N
Enkelreisiger

Ek het lekkegeslaap!

Die eienaars is baie gasvry, maak die lekkerste kos en kyk mooi na hulle gaste. My kamer was pragtig versier en het als gehad wat nodig is om gemaklik te bly.

Lamarique's terugvoer

Hi Ricky
Baie dankie vir die mooi woorde en resensie.
Dit was vir my 'n groot plesier om jou as 'n gas te hê. Dit is vir my lekker as my gaste spontaan is en deel van die huis word.
Ek hoop ek sal jou weer kan huisves in die toekoms.
Baie groete
Marika

Lamarique
Irma S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma S

Absolutely awesome.

It was the first time ever that I saw my name on a board that welcomed me and then I saw my name on TV to welcome me - awesome. The room was absolutely beautiful with everything we needed. The "stoepie" outside our room was just the place to enjoy our cold pizza from the box (our personal choice) and drink wine while listening and watching the birds in the garden. The bathroom was clean, the water hot, the towels fresh. After a good night's rest we were treated to an amazing breakfast and good conversation with our hosts, Marika and Leon. I will definitely stay there again.

Lamarique's terugvoer

Hi Irma,
Thank you for the kind words. It was a pleasure hosting you and your niece. I look forward to hosting you again in the near future.
Best regards,
Marika

Lamarique
Willie N - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie N
Besigheidsreis

Eienaars is baie gasvry en vriendelik, aangename verblyf gehad.

Baie lekker en rustige verblyf, goeie kos en geriewe, baie netjies en skoon.

Lamarique's terugvoer

Hi Willie
Baie dankie vir jou resensie en jou ondersteuning.
Dit was vir my net 'n plesier om jou te huisves. Ek hoop dat ons jou weer sal kan akkommodeer.
Groete
Marika

Lamarique
Rizwana W - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rizwana W
Besigheidsreis

Lekker bederf!

Ek het so lekker gebly. Dit het gevoel of ek op vakansie was vir 'n aand. Ek is so lekker bederf in styl. Marika is so vriendelik en die huis en kamer is so mooi gemeubeleer. Ek sal Lamarique vir almal aanbeveel. Baie dankie vir die lekker kos en heerlike bederf. Hoop ek sien julle weer.

Lamarique's terugvoer

Hi Rizwana,
Baie dankie vir jou terugvoer. Ek waardeer dit opreg. Dit is altyd goed om te weet dat alles vir my gas reg was/is.
Ek vertrou dat jy weer Witbank toe gaan kom en dit sal vir my 'n groot eer wees om jou weer te kan akkommedeer en bederf.
Groete,
Marika

Lamarique
Phillip E - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Phillip E
Gesin met tieners

Very friendly host and service excellent overall.

My lady friend and her 2 kids stayed there. They were very happy with the service and accommodation. They also enjoyed the breakfast a lot. I/we will definitely recommend Lamarique in the future. Thank you Leon and team.

Lamarique's terugvoer

Hi Phillip,
Baie dankie vir jou terugvoer. Dit word hoog op prys gestel.
Ek is bly om te hoor dat almal gelukkig was en dat julle ons weer sal ondersteun.
Tot ons weer sien.
Groete,
Marika

Lamarique
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Besterstraat, Del Judor 1, Emalahleni, 1034, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY5OTdhMDVlLWQzN2ItNGMxYi05ZDIzLTVhMTc0ODRhYWI3ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 15 5 1 5 12 Bester Street Del Judor 1 1034 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.893415 29.234038
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!