LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lammies Loft | LekkeSlaap
+8

Lammies Loft

8 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bosmanstraat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Lammies Loft bied selfsorgverblyf en is langs die hoofweg in Dullstroom geleë. Dis naby winkels en restaurante.

Dié woonstel beskik oor 2 kamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het ‘n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het ‘n stort, bad en toilet. Die kombuis is goed toegerus met ‘n yskas-vrieskas, mikrogolf, ingeboude elektriese stoof en oond.

Die oopplan-eetarea en -sitarea het ‘n kaggel en ‘n TV met DStv. Die leefarea lei na ‘n onderdakbalkon met braaigeriewe. Komplimentêre tee, koffie en hout vir die eerste braai word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Lammies Loft sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 8 resensies vir Lammies Loft
Netheid
4.4/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Bosmanstraat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Lammies Loft het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bosmanstraat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAk0n0tarwqfpjdytlHXLj1rrqWqsjvcWYibQtL8NQ1kPCn7V477?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400  per nag (vir 4 persone) 8 5 1 5 Bosman Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.42235055708 30.099380713968
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!