LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lammies Loft | LekkeSlaap
+8

Lammies Loft

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 8 resensies vir Lammies Loft
Netheid
4.4/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jacobus W - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike eenheid en baie gerieflik.

Die kamers is baie netjies, skoon en gemaklik. Kaggel is wonderlik in die winter.

Lammies Loft's terugvoer

Ons is bly julle het dit geniet by ons. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete

Lammies Loft
Rupert B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rupert B
Gesin met tieners

Heerlike besoek aan Dullstroom.

Oorgeslaap by Dullstrrom na besoek aan Kango-grotte.

Lammies Loft's terugvoer

Hoop julle het dit geniet by ons. Groete.

Lammies Loft
Christo H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo H
Saam met vriende

Sentraal en lekker ruim.

Baie lekker gebly. Eenheid is lekker ruim, met al die toebehore wat selfs 'n wasmasjien insluit. Sal definitief aanbeveel. Waarde vir geld.

Lammies Loft's terugvoer

Goeie Dag,

Baie dankie vir die resensie, hoop om julle gou weer te sien.

Groete

Lammies Loft
Etienne D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne D
Gesin met klein kinders

Goed toegeruste selfsorgeenheid.

Aanwysings power. Ons het 17:30 op die Donderdagaand voor die langnaweek gearriveer en die Google Maps aanwysings, asook straatadres was 'n absolute dooiepunt. Geen antwoord by die webtuiste of Lammies se nommer nie. Uiteindelik het ons 'n foto van Lammies vir Dullstroom Inn se kroegmeisie gewys en sy het dit herken en ons beduie. Daar aangekom was daar geen naambord vir Lammies nie. 'n Oproep na 'n alternatiewe akkomodasieburo het aan die lig gebring dat hulle kompetisie na-uurse sleutels by die Mayfly Restaurant los. As die webtuiste net hierdie klein stukkie inligting deurgegee het, kon ons 'n uur vroeër reeds by ons bestemming gewees het pleks van herwaarts ma derwaarts in die donker rondry.

Lammies Loft's terugvoer

Beste Etienne,

Ons vra groot om verskoning vir die probleme wat U ondervind het, Ons stuur gewoonlik 'n e-pos uit na die gas met aanwysings en waar ons sleutels los na 17:00. Jammer vir die ongerief - ons sal seker maak dit gebeur nie weer nie.

Groete
Wilmari

Lammies Loft
Nicole D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole D
Gesin met klein kinders

Baie lekker plek, skoon en netjies.

Onthou net hout en 'n lighter vir die kaggel. Verder is als prefer vir 'n wegbreek.

Lammies Loft's terugvoer

Baie Dankie, Sal die nota maak.
Groete
Wilmari

Lammies Loft
Carol-ann L - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol-ann L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Ons het heerlik gebly en alles was daar wat ons benodig het. Ek wil net graag die volgende foute rapporteer. Kombuiskraan se "arm" het heeltemal afgekom, het gesien daar het reeds van die parte in die afdroograk gelê, so dit moes met 'n vorige persoon ook gebeur het. Die deur na die veranda kon glad nie toemaak nie, die boonste skarnier kan nie inhaak nie en die onderste skarnier was heeltemal los, so jy kon die deur net oopstoot. Linkerkanste badkamervenster kon glad nie toemaak nie.

Lammies Loft's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ons sal aandag gee aan die foute. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Wilmari

Lammies Loft
Santie G - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie G
Gesin met tieners

Netjies, rustig, baie spasie, gerieflik.

Ons het heerlik gemaklik gebly, lekker warm geslaap na 'n mistige koue aankoms. Baie dankie vir 'n heerlike verblyf. Wat 'n verrassing was die toeter van die trein.

Lammies Loft's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Wilmari

Lammies Loft
Melandi J - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melandi J
Gesin met klein kinders

Pragtige woonstel. Met alle benodighede.

Die woonstel is 'n pragtige plek met als wat met nodig het. Dit was baie stil en rustig met geen klagtes rondom die verblyf self nie.

Lammies Loft's terugvoer

Baie dankie, bly julle het dit geniet.
Groete,
Wilmari

Lammies Loft
Vanaf R1 400
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bosmanstraat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAk0n0tarwqfpjdytlHXLj1rrqWqsjvcWYibQtL8NQ1kPCn7V477?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400  per nag (vir 4 persone) 8 5 1 5 Bosman Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.42235055708 30.099380713968
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!