by Lamon Guesthouse | LekkeSlaap
+142

Lamon Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 31 resensies vir Lamon Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Francois C - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en modern.

Ons het baie lekker gebly en lekker geëet. Baie vriendelike gasheer. Enigste negatief vir ons was die totale, oop badkamer.

Johan T - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, skoon, netjies.

Goeie kliëntediens, veilig.

Rentia V - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike, netjiese oornagverblyf.

Russell is baie gasvry en hulpvaardig. Baie dankie vir die netjiese opset, binne en buite.

Fabian H - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fabian H
Enkelreisiger

Pure bliss.

What a lovely place to stay, clean and neat! Very safe and what impressed me most was the attention to detail as I arrived late, key code, where to park and room allocation. 5/5.

Lamon Guesthouse se terugvoer

Good day Fabian, thank you so much we as a team appreciate your feedback.

Hope to welcome you again in the future.

Thank You
Russell

Lamon Guesthouse
Danie W - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Danie W
Enkelreisiger

Oornagverblyf

Was net vir vinnige oornagverblyf. Russel was vriendelik en baie hulpvaardig. Dink net julle moet alle kostes op die web sit en nie net die kamer nie.

Lamon Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Danie,
Dit was net n plesier

Groete
Russell

Lamon Guesthouse
Leon S - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed vir oornag.

Sou slegs aanbeveel vir oornagverblyf. Onpraktiese badkamer indien meer as een persoon oorbly.

Nicola F - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicola F
Gesin met klein kinders

Gemaklik, net reg vir 1 nag.

Plekkie was bietjie stowwerig en kussingsloop geskeur. Alhoewel hulle omverskoning gevra het vir dit - voel ek dit moet nie gebeur nie.

Lamon Guesthouse se terugvoer

Dankie Nicola, slope is reeds vervang met nuwes en die ou slope uit diens geneem sodat hulle nie deurmekaar raak met die nuwes nie.

Groete,
Russell

Lamon Guesthouse
Gerhard L - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard L
Enkelreisiger

Nie baie lekker nie.

Die konsep van 'n oop stort in Suite 7 werk nie. Die hele vloer is papnat nadat mens gestort het. Daar moet glaspanele en 'n deur ingesit word. Daar was ook 'n item teen die muur wat die hele tyd "gebiep" het. Dit sal ook goed wees as die deur tussen die twee slaapkamers meer solied kan wees en meer privaatheid kan bied.

Vicky S - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Wonderlike eenheid, waarde vir geld beslis.

Trudi C - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trudi C

Gemaklik.

Die ingang na elke kamer is mooi en heerlik privaat. Die kamers is skoon en goed toegerus. Die tuin en buite sitplek is pragtig. Net die ontbyt was bietjie van n teleurstelling.

Anèl V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anèl V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamer was baie netjies en skoon.

Ons het lekker geslaap in die kamer, daar was ongelukkig net ander gaste wat tot drie-uur die oggend geraas het.

Wilmari F - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilmari F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Was vriendelik ontvang. Alle papierwerk was in orde. Lieflike sagte, skoon beddegoed.

Etienne S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese, lekker gastehuis, netjies, skoon, baie vriendelike mense.

Ons het vreeslik lekker gebly en sal Lamon enige tyd kan aanbeveel. Netjiese, skoon kamers, gerieflike beddens. Baie aangenaam.

Annette S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette S
Gesin met klein kinders

Fantastiese oornagverblyf vir ‘n moë reisiger.

Op pad na Sutherland vanaf Limpopo het ons een nag by Lamon Gastehuis oornag. Ek het verblyf gesoek wat ons kon akkommodeer met laat aankoms. Alles was perfek gewees met ons aankoms en ‘n groot pluspunt was dat ons bedverwarmers reeds aangeskakel was voor ons aankoms, wat gesorg het vir ‘n warm nagrus. Baie skoon, baie netjies, lekker ontbyt. Alles was perfek! Sal Lamon Guesthouse enige tyd aanbeveel en enige tyd weer daar oorbly!

Johan W - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Die verblyf was uitstekend.

Lamon Guesthouse se terugvoer

Hallo Johan
Baie dankie vir die positiewe resensie.
Ons streef daagliks daarna om die beste gastehuis te wees.
Dit is belangrik dat ons gaste goed uitgerus, na 'n heerlike ontbyt, Lamon Guesthouse met 'n glimlag verlaat.
Onthou net julle het nou 'n huis in Kroonstad
Groete Anne-Lize van Vuuren (Bestuurder)

Lamon Guesthouse
Karin B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B
Gesin met klein kinders

Tuiste weg van die huis af!

Lamon gastehuis is 'n pragtige gastehuis wat mens werklik met die intrapslag laat tuis voel. Elana en haar personeel het uit hulle pad gegaan om te sorg dat ons gemaklik en tevrede is. Ek sal die juweel in Kroonstad vir seker aan enige een aanbeveel.

Lamon Guesthouse se terugvoer

Dankie Karin. Bly julle en die natneuse het die verblyf by ons geniet. Was 'n groot plesier, julle is werklik aangename gaste. Ons sien reeds uit na julle volgende kuiertjie.

Groete Anne-Lize
Bestuurder

Lamon Guesthouse
Maggie T - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maggie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Sal weer daar oornag omrede dit veilig en rustig was.

Lamon Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Maggie.

Onthou net julle het nou 'n huis in K'roonstad.

Hoop ons sien julle binnekort weer by Lamon Guesthouse.

Lamon Guesthouse
Magda V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste blyplek in Kroonstad.

Baie dankie Elana, jou omgee, gasvryheid was heerlik. Dankie vir al jou bederf met blomblare, vonkelwyn op ys. Jy het 23 Junie onvergeetlik gemaak. Hoog op die lys, aanbeveelbaar pragtige plekkie, goeie diens en atmosfeer. Ligging baie goed geleë.

Andries F - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker rustig.

Die verblyf was baie aangenaam. Baie billik.

Kenny U - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kenny U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie spesiaal!

Lamon Gastehuis is een van daardie juwele wat mens ontdek en altyd weer na sal terugkeer. Die eienaar is 'n baie spesiale mens wat jou altyd tuis laat voel en na al jou behoeftes sal omsien. Wow!

Lamon Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering, Dit is die enigste manier hoe Lamon Guesthouse sy uitmuntende standaarde kan uitoefen en behou. Ons hoop om julle weer by ons te kan huisves. Vriendelike groete, Elana.

Lamon Guesthouse
Deon J - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik lekker.

Kamers baie netjies en baie vriendelike diens van werkers asook eienares van gastehuis. Ontbyt baie spesiaal en kos baie lekker.

Lamon Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering, Deon. Dit is die enigste manier hoe Lamon Guesthouse sy uitmuntende standaarde kan uitoefen en behou.
Ons hoop om julle weer by ons te kan huisves.
Vriendelike groete
Elana

Lamon Guesthouse
Annatjie B - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie B

Aangenaam.

Baie dankie. Daar is spesiaal vir my 'n ontbyt gemaak aangesien ek 'n glutenvrye en koringvrye dieet moet volg. Waardeer dit.

Lamon Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou tyd om vir ons so 'n goeie terugvoer te gee van julle verblyf. Ons hoop om julle weer te verwelkom by Lamon Guesthouse.
Vriendelike groete
Elana (Eienaar)

Lamon Guesthouse
Natalie G - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie G
Gesin met klein kinders

Baie goeie ligging. Sal dit regtig aanbeveel.

Het baie lekker bebly by Lamon. Die diens was besonders goed, baie vriendelik ontvang. Heerlike ontbyt geniet voor ons vertrek. Regtig waarde vir geld. Sal definitief aanbeveel.

Lamon Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou tyd om vir ons 'n terugvoer te gee van julle verblyf. Ons hoop om julle weer te verwelkom by Lamon Guesthouse.
Vriendelike groete
Elana (Eienaar)

Lamon Guesthouse
Andre E - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre E
Gesin met klein kinders

Aangenaam verras! Baie lekker! Sal weer daar oorslaap.

Ons is baie welkom en tuis laat voel en met 'n glimlag gegroet en hulle is baie beleefd. Kamers was baie skoon en dit het soos huis gevoel! Baie lekker geslaap.

Lamon Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir julle goeie terugvoering.
Ons hoop om julle weer te verwelkom by Lamon Guesthouse.
Vriendelike groete
Elana (Eienaar)

Lamon Guesthouse
Sonja R - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende, vriendelike diens!

Baie beïndruk met Lamon Guesthouse. Skoon en netjies! Verseker aanbeveelbaar!

Lamon Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer wat jy vir ons gee Sonja.

Ons hoop om julle weer te verwelkom by ons gastehuis.

Vriendelike groete
Elana

Lamon Guesthouse
Johan F - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gesellig.

Die verblyf in Lamon Gastehuis was gesellig met gasvrye mense, 'n smaakvolle uitleg en mooi dekor. Ontbyt was heerlik!

Lamon Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou tyd om vir ons 'n terugvoer te gee van julle verblyf.

Ons hoop om julle weer te verwelkom by Lamon Guesthouse.

Vriendelike groete
Elana

Lamon Guesthouse
Susan V - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Enkelreisiger

Huis weg van die huis af, sien julle gou weer.

Mooi kamer, heerlik geslaap en al die gaste in die oggend so vriendelik saam ontbyt geniet. Dankie vir als sien julle gou weer.

Lamon Guesthouse se terugvoer

Susan baie dankie vir die terugvoering.

Dit is altyd die lekkerste kuier plek in die oggende in die ontbytsaal waar almal heerlik lag en gesels voor hulle uitmekaar spat en hulle dag take moet begin.

Ons hoop om jou ook sommer gou weer te sien. Dit is waar ons huis 'n huis is vir ons gaste!

Groete

Elana

Lamon Guesthouse
Magda V - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige gastehuis en Elana was baie vriendelik en behulpsaam. Die ontbyt was heerlik.

Ons het baie lekker gebly in hierdie pragtige gastehuis. Ons het gebraai en die personeel het buite vir ons 'n tafel gedek. Ekstra moeite is ook met ontbyt gedoen en dit was heerlik.

Lamon Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die tyd wat jy spandeer het om vir ons 'n terugvoer te gee oor julle verblyf.

Ons wag vir julle volgende kuiertjie.

Vriendelike groete
Elana

Lamon Guesthouse
Zeb V - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zeb V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles is pragtig versier. Die personeel is baie vriendelik en die ontbyt fantasties.

Ek sal dit by enige reisiger aanbeveel. Ons was by baie gastehuise en almal was baie goed, maar hierdie een het die koek gevat!

Lamon Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die tyd wat jy spandeer het om vir ons 'n terugvoer te gee oor julle verblyf.

Ons hoop om julle weer eendag by ons te verwelkom.

Vriendelike groete

Elana

Lamon Guesthouse
Magda K - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly!

Ons sal dit enige tyd aanbeveel! Pragtige kamers, rustige omgewing en puik diens!

Lamon Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die tyd wat jy spandeer het om vir ons 'n terugvoer te gee oor julle verblyf.

Ons hoop om julle weer te verwelkom by ons gastehuis.

Vriendelike groete
Elana

Lamon Guesthouse
Isolde H - Mei 2012
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Isolde H
Gesin met klein kinders

Just like Home

Tidy and clean!!!

Lamon Guesthouse se terugvoer

Thank you for your time to give us a review.

We hope to welcome you back at Lamon Guesthouse.

Warm regards
Elana

Lamon Guesthouse
Vanaf R850
R850 R680
per nag, vir 2 mense
Vanaf R850
R850 R680
per nag, vir 2 mense
Vanaf R850
R850 R680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Randt-straat 14, Panorama, Kroonstad, 9502, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd0acc5257948d15b39103acfb5bded44b47b9d3046ecf6153422f01941cadb423951b1cceb5b90729980d5d73862f1b6120?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850, nou Vanaf R680  per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 14 Du Randt Street Panorama 9502 Vrystaat 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -27.673889 27.249951
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem