by Lamon Guesthouse | LekkeSlaap
+141

Lamon Guesthouse

Gastehuis
Winteraanbod

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 14 Jun 2022 tot 31 Aug 2022 gemaak.

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Randt-straat 14, Panorama, Kroonstad, 9502, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 R680 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lamon Guesthouse is in Kroonstand in die Panorama-voorstad en bied verblyf aan verskillende tipes gaste - of dit nou vakansie- of sakereisigers is. Hierdie gastehuis bied ’n rustige omgewing.

Die gastehuis beskik oor 8 kamers en bied verblyf aan tot 20 gaste. Al die kamers het gerieflike beddens, ’n en suite-badkamer, lugversorging, WiFi, ’n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook ’n platskerm-TV en DStv en die kamers het ook elk 'n privaat stoep en ingang. Daar is 'n stoomyster beskikbaar indien dit vooraf bevestig word.

Daar is konferensiegeriewe vir 20 afgevaardigdes.

Daar is ’n swembad, braai-area en veilige parkeerplek op die perseel agter 'n afstandbeheerde hek.

Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, tennis en wildritte in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 31 resensies vir Lamon Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Du Randt-straat 14, Panorama, Kroonstad, 9502, Vrystaat
  • Gaste dink Lamon Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
R850 R680
per nag, vir 2 mense
Vanaf R850
R850 R680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Randt-straat 14, Panorama, Kroonstad, 9502, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd0acc5257948d15b39103acfb5bded44b47b9d3046ecf6153422f01941cadb423951b1cceb5b90729980d5d73862f1b6120?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850, nou Vanaf R680  per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 14 Du Randt Street Panorama 9502 Vrystaat 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -27.673889 27.249951
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem