Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lamor Gastehuis

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gertjan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 89 resensies vir Lamor Gastehuis
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Michael K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Top klas oorslaap in Lamor Gastehuis.

Dit was my tweede kuier by Lamor en ek wonder twyfel sal ek die gastehuis aanbeveel sonder om na te dink. Die gasheer-en-vrou is bedagsaam, vriendelik, behulpsaam en onsaglik gesteld op die gaste se gemak en geluk. Die kamers is ruim, die karte ongebroke en badkamer top klasgeriewe. Linne vars en super gemaklik, die ontbyt smaaklik en genoeg. Parkeering as jy 'n groot SUV of bakkie bestuur is knap, maar dit is vir seker die minste om oor te bekommer. Regtig 5/5!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lamor Gastehuis se terugvoer

Goeie dag Michael, baie dankie vir die pragtige woorde. Dit is vir ons net 'n plesier om jou hier te hê, en ons sien uit na jou volgende besoek. Vriendelike groete, Lamor Span

Lamor Gastehuis
Cheri C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheri C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfy, cosy, very welcoming. It was a lovely stay.

So comfortable it was sleeping on a cloud. Very attentive to our needs! Would be my first choice for stay in Middelburg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Niel S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel S
Gesin met tieners

Ons het 'n heerlike naweek gehad. Sal weer hier slaap.

Ons het al 'n vorige keer by Lamor Guest House gebly en was weereens nie teleurgesteld nie. Veilige parkering en die kragopwekker was beslis 'n pluspunt tydens loadshedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ruim kamer en lekker geslaap en eet.

Baie lekker gebly en die mooiste tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dolly M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dolly M
Saam met vriende

Awesome.

It was a pleasant stay and the place was immaculate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marissa O - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Altyd lekker en gemaklik om hier te bly! Uitstekende en vriendelike diens.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lamor Gastehuis se terugvoer

Goeiedag Marissa
Dankie vir jou mooi review. Altyd lekker om julle hier te ontvang.
Vriendelike Groete
Dewetia

Lamor Gastehuis
Willem V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies en lekker.

Dit was baie lekker om daar oor te slaap. Mense was vriendelik en behulpsaam. Die kamers is skoon en netjies en alles is tip top!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert B
Gesin met klein kinders

Uitstekende diens en baie goed ontvang.

Baie dankie, als was perfek. Sal die gastehuis definitief aanbeveel. Dit was baie rustig en ons het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lamor Gastehuis se terugvoer

Goeie dag Albert,
Baie dankie vir jou resensie. Ons is bly dat julle lekker gebly het by ons. Dit was net 'n plesier om julle hier te he.
Hoop ons sien julle weer as julle Middelburg toe kom.
Vriendelike groete,
Lamor Span

Lamor Gastehuis
Juanita L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid, netheid en gemak.

Lamor Gastehuis is net "next level". Ons was al op 'n vorige geleentheid daar en weereens is alles net so skoon, gerieflik en alles op sy plek. Daar is veilige parkering vir jou motor en die heerlikste onbyt die volgende oggend. Baie dankie aan Dewetia en Gertjan vir julle pragtige menswees. Julle laat mens altyd so welkom voel. Hou so aan! Ons sal beslis weer terug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lamor Gastehuis se terugvoer

Goeiedag Juanita,
Dit is vir ons baie lekker om jou resensie te lees. Baie dankie vir die mooi woorde en dat jy die tyd geneem het om vir ons terugvoer te gee. Ons is bly dat julle lekker by ons gebly het en welkom voel.
Ons sien definitief uit daarna om julle weer te verwelkom.
Vriendelike groete,
Lamor Span

Lamor Gastehuis
Vanessa G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vanessa G
Gesin met klein kinders

Rustig, veilig en netjies.

Ons kuiertjie was baie kort, maar die atmosfeer was lekker rustig en ons het veilig gevoel. Lamor is baie netjies. Sal beslis weer by Lamor bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette K
Gesin met klein kinders

Baie netjies en vriendelik.

Ons het die oorbly baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phillip C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip C
Gesin met tieners

Die beste gastehuis wat ons nog ingebly het!

Die is werklik jou huis weg van die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lamor Gastehuis se terugvoer

Goeiedag Phillip, baie dankie vir die fantastiese resensie. Ons is so bly julle het lekker hier by ons gebly. Vriendelike groete. Lamor Span

Lamor Gastehuis
Marika L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marika L
Besigheidsreis

Veilig, gemaklik, stressvry.

Aankoms was maklik en die inklok was nog makliker. Die ontbyt die volgende oggend was ongelooflik lekker. Die eienaars was bitter vriendlik en wou net weet hoe hulle my tydjie by hulle makliker kon maak - extra koffie vir my kamer as ek wou gehad het. Gaan defnitief weer by hulle oorbly as ek in Middelburg moet oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan Oelofse O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan Oelofse O
Besigheidsreis

Skoon, netjies, gasvry en uitstekende diens.

Ideale verblyf vir sakereisigers en oornag saam met jou wederhelf. Die ligging is goed, die personeel is gasvry, die diens is puik, die kamers is uiters netjies en skoon, alles werk en die ontbyt was heerlik. Ek sal die gastehuis definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lamor Gastehuis se terugvoer

Goeiedag Johan
Dankie vir jou terugvoering. Dit was 'n plesier om julle hier te akkommodeer. Vertrou om julle spoedig weer te sien.
Vriendelike Groete,
Lamor Gastehuis

Lamor Gastehuis
Kgomotso M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kgomotso M

Loved it.

Not sure if there was a generator on the premises.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lamor Gastehuis se terugvoer

Good day Kgomotso, thank you for the great review, it was a pleasure hosting you. We do have a generator on the premises. We hope to see you again in the future. Kind regards. Lamor Team

Lamor Gastehuis
Charl E - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luuske gastehuis met goeie fasiliteite en uitstekende diens.

Die gastehuis bied luukse akkommodasie met uitstekende diens. Die ontbyt is ook baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elna K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna K
Gesin met tieners

Absoluut pragtig!

Baie skoon en netjiese gastehuis! Sal dit vir seker aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Het reeds genoeg gesê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Crystal T - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crystal T
Enkelreisiger

Wonderful stay at Lamor Guest House.

This is my Guest House of choice whenever I am on business in Middelburg. It has everything I need - for business requirements (desk for working/sufficient plugs/excellent wi-fi). I just love the fact that the Guest House provides a home away from home feeling. The room and bathroom are spacious with lovely room decor. An additional plus was the wonderful bathtub to soak in and an electric blanket for the cold nights. I will definitely be back again. This Guest house comes highly recommended!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lamor Gastehuis se terugvoer

Good day Crystal,
Thank you for the lovely review. It was a pleasure hosting you. We look forward to seeing you again in the future.
Kind regards,
Lamor Team

Lamor Gastehuis
Mario Johannes V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario Johannes V
Besigheidsreis

Pragtige kamers en lekker ontbyt.

Jy sal nie 'n fout maak om hier te bly nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita L
Gesin met tieners

Skoon, netjies en het 'n vriendelike gasheer en dame.

Baie dankie Lamor Gastehuis vir ons een nag se verblyf, alles was netjies, skoon en gerieflik. Ontbyt was heerlik. Die tuin is pragtig al is dit winter. Sal beslis weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasja D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike ontvangs.

Plekkie is oulik ingerig, baie skoon en netjies. Die ligging is perfek. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Die plekkie is oulik ingerig met als wat mens nodig kan hê. Baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shawn M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shawn M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plekkie. Sal beslis weer daar bespreek as ons in Middelburg moet oorbly.

Baie vriendelik verwelkom en rondgewys. Ontbyt was uit die boeke met groot verskeidenheid koffie, graan kosse, yogurt ens. Baie netjies en skoon met 'n lekker atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneri P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneri P
Gesin met klein kinders

Baie gemaklik gevoel met ons baba.

Pragtige plek. Wonderlike gashere en lekker ontbyt. Mooiste kamers en die tuin skep 'n algehele, rustige gevoel. Mooi luuks binne en die ontbyt was lekker die volgende oggend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sune C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie goeie waarde vir geld, netjies en ruim kamers. Baie vriendelike diens en goed georganiseerd.

Die ontbyt was heerlik en die atmosfeer was rustig. Die tuin is ook baie mooi en goed geonderhou. Sal enige tyd weer by hierdie gastehuis gaan oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindie D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie D
Enkelreisiger

Baie netjies, vriendelike diens.

Baie netjies, vriendelike diens. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike D
Besigheidsreis

Made to feel very welcome, and we could bring our dog.

I would recomend this to my friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise D
Besigheidsreis

Uiters netjies. Waarde vir geld.

Lamor gastehuis is baie netjies. Gaste word vriendelik verwelkom. Kamers is groot en daar word aan alle behoeftes voorsien. Heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carina V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina V
Besigheidsreis

Lekker om weer hier te oornag.

My tweede besoek aan Lamor was net so aangenaam soos die eerste. Gasheer is baie verwelkomend, kamer is skoon en netjies en omgewing rustig. Ek sal beslis weer hier oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adrian D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian D
Besigheidsreis

All you need.

Lamor has everything you may need. Relaxed and comfortable. Would happily stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolette B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Gastehuis is baie skoon en netjies. Daar was net baie muskiete as gevolg van die baie reën en water in die omgewing. Sal net aanbeveel om dalk 'n blik Doom in die kamers te plaas. Die elektriese heining om die gastehuis het 'n gevoel van veiligheid gebring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarita C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarita C
Gesin met tieners

Ons het dadelik welkom gevoel en het die kuier terdeë geniet.

Ons het by Lamor bespreek omdat ons na 'n troue op pad was. Die eienaars het ons onmiddelik welkom laat voel en selfs baadjies gespoel wat kolle op gehad het. Ons waardeer opreg die diens wat ons ontvang het en ook die vriendelikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindiwe K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lindiwe K
Saam met eggenoot / lewensmaat

The host was great.

The breakfast was basic. Great security, noise from the dining hall in the morning. Wish there was a soak bath tub.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanri B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanri B
Gesin met klein kinders

Pragtige plek

Pragtige gastehuis met die vriendelikste eienaars. Ons het lekker gekuier, en so lekker geslaap. Kamers is baie netjies en goed ingerig. Sal definitief weer hier oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise D
Besigheidsreis

Heerlike verblyf. Sentraal geleë.

Puik! Lamor Gastehuis is uiters netjies en word baie goed bestuur. Elke gas word vriendelik verwelkom en voel sommer onmiddelik tuis. Beslis waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gavin V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, skoon, gerieflik, waarde vir geld, sentraal geleë, ruim, privaat, ontbyt ingesluit, 5 ster gehalte oor die algemeen. Julle sien my definitief gou weer.

Lamor is 'n juweel in Middelburg, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reza T - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reza T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Baie dankie vir die diens en vriendelikheid, het elke oomblik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert R - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert R
Gesin met klein kinders

Vyfster verblyf!

Uitstekende diens en waarde vir geld. Kan Lamor Guest House ten sterkste aanbeveel. Baie dankie Gertjan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Niel S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel S
Gesin met tieners

Gasvrou baie vriendelik. Beddegoed, badkamer skoon en netjies.

Kamers is keurig en smaakvol gemeubileer. Absoluut 'n wenner gewees. Sal definitief weer hier oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rochelle G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle G
Besigheidsreis

N 10 ster vir die oulike blyplek.

Ongelooflike diens, vriendelik, baie behulpsaam. Kan dubble betaal dit sal die moeite werd wees. Hier sien jy span werk enige iets moointlik is. Sal vir enige iemand aan beveel om hier te oornag. 'n Vier ster gastehuis maar kan maar deurgaan as 'n 10 ster.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, vriendelik, lekker, puik!

Ek sal hierdie gastehuis enige tyd aanbeveel. Maklik om te kry, puik toestand en baie gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

Great plek - gasheer en gasvrou is awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicky R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nicky R
Saam met eggenoot / lewensmaat

It's really recommendable.

We enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan G
Enkelreisiger

Baie vriendelike diens.

Ontvangs baie vriendelik. Ontbyt baie baie goed. Al wat bietjie pla is deure tussen kamers - mens hoor bure se TV dus min privaatheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel J - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties en skitterend.

Baie lekker gebly, alles was altyd skoon en netjies, kamers is lekker ruim en ook baie skoon. Ontbyt was elke oggend uit die boeke en die gasvryheid was uit die boonste rakke. Ek sal Lamor Guest House enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik & Anlerie B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik & Anlerie B
Saam met vriende

Uitmuntend en stylvol.

Dit was 'n baie aangename ervaring, alles netjies, skoon en pragtig, veral die mooi grasperkie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise D
Besigheidsreis

Puik verblyf!

Uiters netjies en smaakvol. Die gasvrou laat mens baie welkom voel. Goeie waarde vir geld. Sal Lamor beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William R - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William R

Baie lekker gebly by Lamor.

Great gastehuis - lekker kamers, mooi, netjies en skoon - sal weer by Lamor gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rassie E - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rassie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

100%

Vragmotors raas met verby pad, ons nie daaraan gewoond nie. Andersins, heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanessa V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very neat, clean and tasteful.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fazila K - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fazila K
Gesin met klein kinders

Brilliant family establishment.

What a wonderfully located guest house. Friendly family-run establishment. Goes beyond what is expected. Friendly and helpful. Loved it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rochelle R - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle R
Besigheidsreis

Most of our wedding guest ended up staying in this guest house.

The guest house was accommodating and offered good service. It is easy to find especially when travel into Middelburg. The guest could access their rooms by themselves when returning late in the evening, which was important to us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tertius V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik en gesellig.

Lamor is 'n wonderlike gastehuis met vriendelike en hulpvaardige diens en baie netjies. Absoluut niks waarmee mens kan fout vind nie. Sal dit vir almal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cliff V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cliff V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek, net wat ek benodig het.

Baie huislike atmosfeer, netjies met sorg op die kleiner items wat jou regtig tuis laat voel. Beide gasheer en gasvrou laat jou welkom voel asof julle al jare hier vertoef. 'n Rustige atmosfeer en maklike toegang tot die R555 maak dit ideaal as 'n oornag op pad iewers heen of vir langer verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liza P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza P
Gesin met klein kinders

Baie vriendlik, netjies en waarde vir geld.

Vriendelik, pragtige kamers, tuin pragtig en veilig. Lekkerste ontbyt. Ons het regtig lekker gebly en ons is familie van ses en dit was gerieflik. Sien julle definitief weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Dankie vir ‘n heerlike verblyf. Die gasheer en gasvrou is vriendelik en doen hul bes om die verblyf baie lekker te maak. Die grootpad is dalk bietjie naby wat klank betref, maar as die deur toe is en die lugreëling aan, is daar geen steurnis nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jana M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste gastehuis waarin ons geslaap het in 'n baie lang tyd.

Dit is maklik om daar uit te kom. Die tannie is baie vriendelik en behulpsaam. Dit is baie mooi skoon en net 'n plesier om daar te gewees het. Lugverkoeling werk wonderlik, die kluis was 'n bonus, die yskas is baie nuttig. Voel baie veilig en uit die besige warboel van die dorp/stad. Sal vir seker weer daar oorbly vir watter rede ookal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld en diens uitstekend!

Die eienaar was ongelooflik vriendelik en het ons dadelik laat tuis voel. Sy het ook gesorg vir 'n heerlike ontbyt die volgende oggend. Ek kan die gastehuis hoogs aanbeveel! 12 uit 10!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstaande verblyf - a cut above the rest.

Ons het hulle Saterdagoggend geskakel om te vra of ons bietjie vroeër mag arriveer aangesien ons 'n troue bywoon om 3 uur. Die eienaar het vriendelik daartoe ingestem. Ons was by ons aankoms hartlik ontvang. Die kamer is uit die boonste rakke - netjies, skoon en smaakvol. Ons het sommer onmiddellik tuis gevoel. Die eienaar het ons die res van die plek gaan wys en ek kan opreg sê dit is pragtig. Daar is 'n wye verskeidenheid drinkgoed beskikbaar in die publieke yskas en ons is vertrou om ons aankope in 'n boek te skryf om later daarvoor te betaal. Ons was ongelukkig nie lank daar nie en het vroeg Sondagoggend vertrek en kan dus nie kommentaar lewer oor die ontbyt opsies nie. Sal definitief Lamor Gastehuis aanbeveel vir enige persoon wat verblyf in Middelburg benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melinda C - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verskriklike mooi kamer, warm atmosfeer en baie goeie diens.

Ons het verskriklik lekker gebly by Lamor Guest House, die kamer was baie netjies en mooi, en ons het so lekker gesit in die tuin en gekuier. Die eienaars het ons baie hartlik verwelkom en ons dadelik tuis laat voel. Ek sal regtig die plek vir enige iemand kan aanraai. Die ontbyt was ook baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mari K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lamor Gastehuis sit gasvryheid terug in gastehuis.

Die gasheer en -vrou het ekstra moeite gedoen met spesiale versoeke. Die dekor is keurig uitgesoek en die kamer baie goed ingerig. Alles was baie skoon en netjies. Ontbyt was baie lekker en die atmosfeer in die eetkamer gesellig. Die parkeerarea is effens beknop en onbedagsame gaste het so parkeer dat ons nie dadelik kon uitkom nie, iets om in gedagte te hou as jy moet besluit waar jy wil parkeer. Die uitsig oor al Middelburg se glinsterende liggies was nogal besonders net buite die gastehuis se perseel. Dankie ons het lekke-geslaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lamor Guest House is baie netjies, die ontbyt was vyfster!

Ek en my eggenoot is vriendelik ontvang by Lamor Gastehuis. Die kamer was dieper skoon. Die ontbyt was heerlik. Die eienaars gasvryheid is onoortreflik. Ons sal weer by die gastehuis tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthinus C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige en luukse verblyf! Vriendelike en behulpsame personeel!

Uitstekende verblyf en diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernard S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bernard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Pragtige gastehuis! Goeie gebied! Veilige opset. Vriendelike ontvangs en puik diens! Heerlike ondervinding!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennifer K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jennifer K
Enkelreisiger

Great plek.

Baie aangename mense by Lamor, bitter netjies en gerieflike plek, sal dit definitief aanbeveel vir enige iemand wat reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie K

Heerlik rustig.

Pragtige plek, baie vriendelike mense, heerlike ontbyt. Sal enige tyd aanbeveel en weer gebruik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sindiswa B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sindiswa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very receptive and good hospitality.

Good and clean environment. Appreciated to stay there. Wished to stayed longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
D'eric W - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
D'eric W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alle verwagtinge oortref.

Die eienaars het ons baie vriendelik verwelkom en dadelik laat tuis voel. Ons het die kamer gekry wat ons bespreek het (wat ons op die foto gesien het) en was baie netjies, skoon en stylvol gemeubileer. Daar was 'n groot 50 cm TV in die kamer met volledige DStv, WiFi en lugreëling. Definitief 5 ster gehalte. Die ontbyt die volgende oggend was self deur hulle twee voorberei en was heerlik en voldoende vir my as 'n man gewees. Sal die gastehuis vir die prys vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie lekker.

Ons het baie baie lekker gebly. Eienaars baie gasvry. Pragtige plek en tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeff M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeff M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay at Lamor was excellent.

We were treated like kings and queens. The guy named Gert has respect for the clients and the treatment was overwhelming. The rooms are clean and breakfast was fantastic.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene V
Gesin met tieners

Die diens is uitstekend!

Dit was wonderlik om by so 'n stunning gastehuis te kon oorslaap. Home away from Home. Die ontvangs was merkwaardig, die gasvryheid 'n welkome verrassing en die kos was heerlik. Ek sal vir seker weer hier oornag!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie J - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie J
Enkelreisiger

Awesome.

Gasheer en vrou en fantasties. Beslis aanbeveel vir enige besoeker. Diens is fantasties. Beslis waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesel W - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel W

Uitstekende verblyf en beslis waarde vir geld.

Ons het hartlike ontvangs van gasheer en gasvrou ontvang! Dadelik tuis gevoel. Dis vir seker een van die beste gastehuise waar ons al tuisgegaan het. Die diens en gasvryheid is puik. Die kamers voldoen aan alles wat mens nodig het en is stylvol. Baie dankie en ons sal beslis weer daar inboek as ons in daardie rigting sou gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very homey and very neat, perfect for a couple getaway!

See rating.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie huislik en baie netjies, perfek vir 'n paartjie wat wegbreek!

Sien stergradering.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolene V
Gesin met klein kinders

Vriendelik.

Die diens was baie goed, ontbyt was fantasties, ons het baie welkom gevoel en ons klein kinders ook!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize E - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tasteful, neat and clean with excellent personal attention.

Room is very tastefully decorated, very clean and neat. Appreciated small details for comfort such as umbrellas. Very warm and friendly reception on arrival from owner and special attention at breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarie T - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie T
Saam met vriende

Uitstekende diens.

Uit hulle pad gegaan om die bejaarde dames in alle opsigte te help. Hulle selfs na hulle bestemmings geneem en gaan haal vir die funksie en rede waarom hulle in Middelburg was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liza M - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liza M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik hier oornag.

Baie netjies en die ontbyt was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen V - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V
Besigheidsreis

'n Definitiewe moet vir enige reisiger.

Dit is die 2de keer dat ek hier bly en elke keer is dit plesierig! Hierdie keer het die eienaar, Gertjan, nog 'n ekstra tree gegee en my stukkende skoen ook vir my reggemaak. Die kamer, uitstekende kos en ongelooflike gasvryheid maak dit 'n moet vir enige reisiger.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anel S - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel S
Gesin met tieners

Heerlik oorgebly.

Gerieflik met kamers wat skakel na kinders langsaan. Ideaal vir gesinne!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zinhle M - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zinhle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay

We really enjoyed our stay at Lamor Guest House. The service was really great, its a lovely place to stay at indeed - my ratings speak for themselves. I would definitely recommend this place to anyone, what you see in the pictures is what you will get - no lie. Great value for your money!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen H - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Skoon en netjies - eienaars baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzanna N - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanna N
Saam met vriende

Pragtig gebly in Lamor Gastehuis, baie dankie vir als!

Ons het lekker gebly, pragtige tuin, rustig, skoon, lekker geslaap, lekker ontbyt, vriendelik. Ons beveel dit seker aan vir almal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmari P - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari P
Gesin met tieners

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda R - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gerda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gastehuis is baie netjies en pragtig. Dit kan aanbeveel word.

Die gastehuis is uiters netjies en die gasvrou is bekwaam en vriendelik. 'n Mens voel welkom en die diens is uitstekend. Die kamer is bietjie klein maar goed genoeg vir een of twee nagte se oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene W - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene W
Besigheidsreis

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ricus D - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricus D

Fantasties!

Die diens is fantasties, die kamers is baie skoon en netjies. Ek sal verseker weer terug gaan, en ook ander aanbeveel om Lamor te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda K - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda K
Saam met vriende

Outstanding!

This was absolutely unexpected the hospitality and the expensive feel of this guesthouse will give you everything you need, and want, to relax. I am 100% behind recommending this place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henrique K - Feb 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henrique K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker en smaakvol.

Baie gawe mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jasmynlaan 28, Kanonkop, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA023a4e25aa43da22165b87f4be327fa5b6677f979eac1a0f5f20ada35315254d97304bd60b14e4c5ceae19197ef01c506e5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 89 5 1 5 28 Jasmyn Avenue Kanonkop 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.75442541994 29.477198123932
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem