Hermanus Akkommodasie by Landau House | LekkeSlaap
+11

Landau House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rocklandsweg 61, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Landau House is in Hermanus en bied gehalte-verblyf vir 'n klein gesin of vriendegroep. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 badkamers wat elkeen 'n bad, toilet en 'n wasbak het. Daar is ook 'n aparte gastetoilet.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die sitarea het banke en 'n TV, en die eetarea het baie sitplek. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Daar is braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.

Die huis is sowat 300 m Hermanus se kloofpad. Die huis is in Westcliffe geleë en is dus naby die nuwe Hermanus Hawe en is goed geleë om langs die kus te stap, walviskyk en skubaduik.

Slaapplek

’n Bespreking by Landau House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Rocklandsweg 61, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rocklandsweg 61, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7r3woIOTEEpLKtj7igEpaSSFWs8kB4OxMWCCVyDe5xkOK28qcu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (plek vir 5) 61 Rocklands Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.428246652421 19.226824957672
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za