Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Landskroon Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Madelief Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir Landskroon Cottage
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ansa R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag verblyf.

Landskroon kothuis is baie basies maar daar is voorsiening vir alle behoeftes. 'n Bonus is dat mens kan koffie en tee maak tydens loadshedding. Dis skoon en netjies en die uitsig is uit die boonste rakke. Ek wens ons kon meer tyd daar spandeer het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daylin P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daylin P
Besigheidsreis

Excellent value for an outstanding experience.

Pleasant stay in a beautiful and quaint cottage on the farm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Landskroon Cottage se terugvoer

Good day! Thank you for taking the time to review your stay at Landskroon Cottage. We appreciate your feedback. You are more than welcome to visit us again. Regards Madelief & Moira

Landskroon Cottage
Monique D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique D
Saam met eggenoot / lewensmaat

A must go to.

Was a lovely stay, the host was very attentive. The wine farm is absolutely stunning. It was amazing being in nature.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Landskroon Cottage se terugvoer

Hallo Monique
Thank you for taking the time to review our cottage. We appreciate your feedback. Please visit us again. Regards, Madelief @ The Team

Landskroon Cottage
Chantelle B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantelle B
Gesin met tieners

Pragtig en skoon. Goeie diens en 'n wonderlike area.

Die eenheid was groot en skoon. Die diens was baie goed en die omgewing beeldskoon. Daar was koffie en melk voorsien, wat wonderlik was. Die wynproe was fantasties. Sal vir seker weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Landskroon Cottage se terugvoer

Hallo Chantelle
Ons is baie bly om te hoor dat julle die tydjie hier by ons geniet het. Kom kuier asb. weer.
Groete, Madelief

Landskroon Cottage
Peter B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter B
Gesin met tieners

Very pleasant stay.

We really enjoyed our stay on the farm. The sounds of the ducks, guinea fowl and peacocks calling is soothing when you need a break from the city life. The cottage had everything we needed, not modern, but true to a farm, fully functional. Madelief was a great host along with the reception staff that has a good sense of humour, thank you Samantha. Landskroon Cottage is a great base to stay when you want to explore Paarl and surrounding areas. You don’t even need to go far, next door is the Spice Route. Down the road is Fairview and around the corner is Paarl CBD. The thing that my daughter and I loved best, was to sit with the Flight Radar app and watch the planes go overhead, either landing or taking off, as the cottage is situated more or less in the flight path. Note it was not noisy. The cottage is due for a bit of maintenance, but Madelief did indicate that this was due to be done now. I'll definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Landskroon Cottage se terugvoer

Hallo Peter Thank you for taking the time to review the Cottage @ Landskroon Wines. It was a pleasure hosting you and your family. We did the renovations as promised and I must say it look much better.
Please visit us again.
Kind regards
Madelief

Landskroon Cottage
Martie K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie K
Gesin met tieners

Mooiste plekkie, weg van die stad se geraas.

Pragtige plekkie met lekker bed, strykyster, wasmasjien en tuimeldroër, haardroër, naaldwerksakkie en al die kombuisgoedjies wat jy sal nodig kry. Liggies en gasbotteltjie met 'n brander vir load shedding. Alles wat jy kan aan dink is reeds daar. Regtig waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Landskroon Cottage se terugvoer

Hallo Martie
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit baie. Dit was lekker om julle hier te kon ontvang, kom kuier gerus weer.
Groete
Madelief by Landskroon Kothuis

Landskroon Cottage
Lock N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lock N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy cottage to explore Paarl and surrounding areas.

Lovely stay. The cottage is situated in the heart of the Cape Wine Lands and offers accommodation on a working wine farm in Paarl.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marsha K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marsha K
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was relaxing.

Lovely cottage, in love with the view. Enjoyed the farm feel of it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Romantiese Kaapse draai op Landskroon.

Hierdie kothuis met sy prentjie mooi uitsig oor 'n roostuin en Tafelberg in die agtergrond, is die ideale basis om die area vanaf te verken. Hierdie liewe vriendelike mense help met raad en daad net waar hulle kan en maak dat jy sommer tuis voel. Baie dankie Landskroon Cottage, vir die voorreg om op 'n werkende plaas in die Kaap so lekker te kon kuier. Tot volgende keer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Landskroon Cottage se terugvoer

Hallo Amanda, dit was lekker om julle te ontmoet. Ons is bly julle het julle kuiertjie by ons geniet. Kom asb weer. Groete, Madelief

Landskroon Cottage
Sanette S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike natuurskoon en baie goed toegrus.

Pragtige skoon netjies huisie met alles wat jy nodig het. Wens ons kon langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Landskroon Cottage se terugvoer

Hallo Sanette, dankie vir die positiewe resensie. Ons is baie bly dat julle die tydjie hier geniet het. Kom kuier asb weer. Groete. Madelief

Landskroon Cottage
Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pam D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pam D
Saam met eggenoot / lewensmaat

This homely cottage suited us perfectly while visiting our son who was unable to accommodate us.

It was tastefully furnished, spotlessly clean and very well equipped with everything we needed for a lengthy stay, including an excellent washing machine. From the moment we arrived, we felt at home. Madelief welcomed us warmly on our arrival and visited us regularly for friendly chats always making sure we were alright. We loved being in the country yet not far from town. The view from our big open patio was glorious over lavender beds fully in bloom to a dam and fields where horses grazed. Table Mountain was visible in the distance and the sunsets were the best ever.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Landskroon Cottage se terugvoer

Hello Pam,
Thank you for taking the time to review your stay at Landskroon. It was only a pleasure having you here. Please pass my regards to Noel. Hope to see you again next year.
Warm regards, Madelief.

Landskroon Cottage
Croydon K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Croydon K
Gesin met tieners

Het 5 nagte hier oorgeslaap. Baie tevrede.

Die kothuis is baie goed toegerus met alles wat jy nodig het: Wasmasjien, WiFi, selfs 'n naaldwerksakkie vir die knoop wat vasgewerk moet word. Dis 'n baie rustige omgewing en die kothuis is ook lekker privaat. Baie mooi uitsigte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Landskroon Cottage se terugvoer

Hallo Croydon
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is baie bly julle het lekker gekuier op Landskroon.
Geniet die res van julle kuier in Suid-Afrika. Kom kuier gerus weer.
Groete
Madelief

Landskroon Cottage
Ilza V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilza V
Gesin met klein kinders

Soos by die huis.

Ongelooflike uitsig vanuit 'n eenheid waarin die moeite en klein details duidelik sigbaar is. Dis lekker om op 'n werkende plaas tyd te spandeer. Dankie Landskroon vir die ekstra myl, die klein goedjies wat soms vergete raak, het julle beslis nie gemis nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Landskroon Cottage se terugvoer

Hallo Ilza,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit is vir ons baie belangrik dat ons gaste lekker moet ontspan wanneer hulle hier kuier. Bly julle kon ook ons mooi omgewing geniet. Kom kuier gerus weer.
Groete,
Madelief

Landskroon Cottage
Nick B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick B
Gesin met klein kinders

Pragtige plaaslewe rusplek.

Die Landskroon Cottage was presies waarna ons opsoek was. Die Cottage is lekker ruim en was perfek vir ons familie. Was heerlik om met 'n braaivleis-vuur die son te sien sak en die plaas lewe te geniet! Kan die Landskroon Cottage baie sterk aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Landskroon Cottage se terugvoer

Hallo Nick,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Ons is baie bly dat julle jul kuiertjie by ons so geniet het. Die mooi someraande op Landskroon se stoep is ook my gunsteling tyd van die dag.
Kom kuier gerus weer.
Groete,
Madelief

Landskroon Cottage
Delina V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike cottage met 'n asemrowende uitsig.

Vriendelike gasvrou het ons by die cottage ontmoet. Baie netjiese, skoon cottage met alle nodige geriewe. Heerlike groot vertrekke en 'n badkamer met 'n stort en 'n bad. Geleë op n pragtige, werkende wynplaas. Die mooiste uitsig oor plase en Tafelberg ook duidelik sigbaar in die verte. Veilig om heerlike stappies op die plaas te neem. Baie ander aktiwiteite binne 2 - 5 minute se ry van Landskroon af. Ons sou baie graag langer wou bly om meer van die plaas te geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Landskroon Cottage se terugvoer

Hallo Delina, baie dankie, ons waardeer julle positiewe terugvoer. Ons hoop om julle weer binnekort te sien. Groete, Madelief.

Landskroon Cottage
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Landskroon Wines, Paarl, 7620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a6483f9745f707eb04a826a167423e521c05d2f3a78cef858561f69cb15df6e711a25827004fec2cb8094bc6e2287a4ccd3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 Landskroon Wines Paarl 7620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.760980161481 18.916928196434
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem