Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Landy Lane Cottages

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Distrikpad 2346, Lidgetton, 3270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Landy Lane Cottages bied verblyf in knus selfsorgkothuise wat net langs die R103, naby Lidgetton in die KwaZulu-Natalse Middellande geleë is. Die kothuise is ideaal vir oornagverblyf of as 'n basis om die Midlands te verken.

Landy Lane-kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat elk en suite-badkamers, 'n oopplankombuis en 'n sitarea het. Daar is 'n buite-area met braaigeriewe.

Die Tower-kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n stoep. Daar is ook 'n buite-area met 'n braai.

Beide Lady Lane-kothuis en die Tower-kothuis word nie deur beurtkrag geraak nie en het gasgeisiers en gastoestelle.

Die Wagtail-kamer is 'n kamer met'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis-area is met 'n ketel, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 66 resensies vir Landy Lane Cottages
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Jaar gelys 2

Ligging

  • Distrikpad 2346, Lidgetton, 3270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Landy Lane Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Distrikpad 2346, Lidgetton, 3270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea8eceec5178c8d6bee090d0f3cb59e94136f59d1879a2e4c30b87ad90bb3888f1590a4193f4e6bfd4ffaa320d76804e0d17?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 66 5 1 5 District Road 2346 Lidgetton 3270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.425883407527 30.089907396464
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem