Lanes Place

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lanes Place bied selfsorgverblyf in Boston, Kaapstad. Dis naby die middestad, wynlandgoedere en winkelsentrums.

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 9. Die hoofslaapkamer het 'n dubbel- en enkelbed. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n slaapbank in die sitarea. Die badkamer het 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf en wasmasjien. Daar is ook 'n TV met slegs SABC-kanale, 'n braai-area, gratis WiFi, veilige parkeerplek en 'n alarmstelsel.

Trekpleisters in die area sluit Tygervallei- en Glengary-winkelsentrums, Durbanville se wynlandgoedere, Kaapstad se strande, Welgemoed Gholflandgoed, GrandWest Casino en Barnyard Teater in.

Slaapplek

'n Bespreking by Lanes Place sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lanes Place gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 710 per nag (vir 9 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za