Voëlklip Akkommodasie by Langbaai Holiday House | LekkeSlaap
+23
+23

Langbaai Holiday House

4 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 990 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de Straat 52, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Langbaai Holiday House is 'n lieflike en ruim selfsorgvakansiehuis wat net 5 minute se ry van Langbaaistrand in Voëlklip, Hermanus is. Die huis bied pragtige berguitsigte en is baie na aan verskeie staproetes, strande en natuurreservate. Die huis is stapafstand van 'n Mini Mart, 'n restaurant en vulstasie af.

Langbaai vakansiehuis is volledig toegerus en bied slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers met 1 badkamer en 'n gaste-toilet en oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste kamer beskik oor 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorgverblyf met 2 yskas-vrieskaste, 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, wasmasjien en skottelgoedwasser. Die eetarea het 'n eetkamertafel met sitplek vir 8 en die knus leefarea is ingerig met 'n platskerm-TV. Die huis het ook 'n binne-braaikamer waar gesinne lekker kan kuier.

Veilige parkeerplek word voorsien agter 'n elektriese hek en die huis het 'n alarmstelsel vir ekstra gemoedsrus.

Slaapplek

’n Bespreking by Langbaai Holiday House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 4 resensies vir Langbaai Holiday House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • 7de Straat 52, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 990
per nag (plek vir 4)

Sien meer verblyf in

Voëlklip Wes-Kaap
Vanaf R1 990
per nag (plek vir 4)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R1 990
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de Straat 52, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZlY2Q4Njc0LWFkOWQtNDhjYi04OWFjLTE4ODg1N2YzOWFhNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 990  per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 52 7th Street Voelklip 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.405077318739 19.275343716145
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za