Langebaan Akkommodasie by Langebaan Country Estate | LekkeSlaap
+35

Langebaan Country Estate

Selfsorg
  • Kapasiteit: 140 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oostewalweg 1, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Langebaan Country Estate is naby die Langebaan-strandmeer, die mooiste strandmeer in Suidelike Afrika, en die bekende Weskus Nasionale Park geleë. Dit is net 'n bietjie meer as 'n uur se ry van Kaapstad af.

Verblyf word aangebied in 40 gholf-suites wat individueel versier is en tussen die negende en agtiende skoonvelde op die gholfbaan geleë is met paadjies wat tussen die netjiese tuine en sierfonteintjies deurloop.

Die gholf-suites het elk 2 slaapkamers, 'n volledig toegeruste kombuis, 'n sitkamer en 'n eetkamer. Die kombuis is toegerus met 'n wasmasjien en tuimeldroër. Elke sitarea het 'n plasmaskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n musiekstelsel en DVD-speler.

Verder geriewe in die gholf-suites sluit 'n vermaaksentrum, 'n gimnasium, swembad en skoonheidspa in. 'n Komplimentêre pendeldiens met 'n gholfkarretjie is beskikbaar aan alle gaste. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gimnasium
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Langebaan Country Estate
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Oostewalweg 1, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Langebaan Country Estate het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 140 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oostewalweg 1, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkiQuBUDRqYMhdH2GpkbCyBXUAAIvwxwsd6BiGjq6l4DrS8LBT2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 1 Oostewal Road Langebaan 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-00:00 10:00 -33.072222222222 18.055
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za