Langebaan Golf Estate 1139
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vogelsanckstraat 1139, Langebaan Country Estate, Langebaan, 1139, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 8
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Langebaan Golf Estate 1139 is 'n lieflike selfsorghuis vir tot 6 ( 8 gaste vir Desember tot Januarie) gaste in die Langebaan Country Estate.
Van Maart tot April en Desember tot Januarie is die vierde slaapkamer in die huis ook beskikbaar en daar is dan slaapplek vir 8 gaste.
Dié ruim huis beskik oor 3 (4 slaapkamers vir Desember tot Januarie) slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea. Twee van die slaapkamers het koningingrootte-beddens en die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Daar is 'n bad of 'n stort, asook 'n toilet in elk van die en suite-badkamers.
Die moderne oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en maaltye kan by die toonbank of in die eetarea met 'n uitsig oor die stoep geniet word.
Onbeperkte WiFi is beskikbaar en die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en Netflix. Bordspeletjies, boeke en tafeltennis is ook beskikbaar.
Die leefarea bied toegang tot 'n stoep met 'n uitsig oor die goed-onderhoude tuin en swembad en die perseel is omhein. Die huis sluit 'n daaglikse skoonmaak van Maandae tot Vrydae en met aankoms word 'n sak vuurmaakhout en basiese skoonmaakprodukte voorsien.
Gaste kan na die vrylopende wild kyk, 'n skemerkelkie geniet, of 'n potjie gholf by die gholfbaan speel. Langebaan Golf Estate 1139 is net 3 km van die strand af en bied verskeie aktiwiteite soos wind- en seilplankry, kajakvaar, hengel, perdry en bergfietsry.
Slaapplek
’n Bespreking by Langebaan Golf Estate 1139 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Vogelsanckstraat 1139, Langebaan Country Estate, Langebaan, 1139, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vogelsanckstraat 1139, Langebaan Country Estate, Langebaan, 1139, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 8