Langebaan Kaya

Voeg by Gunstelinge

 

Blits-aanbod! 30 % af

Kry 30% af vir verblyf voor 31 Augustus 2020

TYD OOR OM TE BESPREEK

Dae

Ure

Min

Sek

Beskrywing

Langebaan Kaya, wat bekend is vir ongerepte strandmeer met wit strande, visvang en kreef, branderplankry en vlieërbranderry, bied 'n gerieflike en aantreklike basis vanwaar gaste en hul geliefdes Langebaan en omstreke kan verken. Ontspan, kuier en verken die geskiedenis van die Weskus, die Wynlande en natuurreservate. Neem lang stappies op die strand en sien die mooi sonsondergange en alles wat die Weskus bied.

Die villa het 2 leefareas met gemaklike sitplek en platskerm-TV met DStv. Daar is 'n ingeboude braai in die boonste leefarea wat na 'n stoep met 'n buitebraai lei. Gaste kry ook gratis, onbeperkte WiFi tydens hul verblyf.

Die tweede verdieping het 'n swembad met 'n groot stoep waar gaste kan ontspan na 'n lang dag van verkenning en en 4 slaapkamers. Die derde verdieping het 1 groot slaapkamer wat na 'n stoep en die tuin lei.

Die ruim villa het slaapplek vir 15 gaste in 5 slaapkamers met koningingrootte-beddens, 1 slaapkamer met 2 driekwartbeddens en suite-badkamers en dan is daar 1 oopplan-slaapkamer met 3 driekwartbeddens. Die sewende kamer deel 'n badkamer met 1 van die slaapkamers met 'n en suite-badkamer. Al die badkamers het 'n stort of 'n stort en bad, asook 'n toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel in 'n dubbel-toesluitmotorhuis vir 4 voertuie en vooraf betaalde krag (100 eenhede word voorsien).

Langebaan Kaya is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.

Slaapplek

'n Bespreking by Langebaan Kaya sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 6 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 7 - Huisves 3 persone
3 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Kantoorgeriewe
  •  Rekenaar Netwerklewering
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Langebaan Kaya gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 300 R3 010 per nag (plek vir 15)

Kry 30% af vir verblyf voor 31 Augustus 2020

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za