Langebaan Lagoon Villa
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Harpuisbos Street, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Langebaan Lagoon Villa bied selfsorgverblyf omring deur 'n verskeidenheid besienswaardighede en geriewe.
Die huis bied gemaklike slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, almal gemeubileer met 'n koningingrootte bed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste word vriendelik versoek om hul eie strandhanddoeke saam te bring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien is ook in die kombuis beskikbaar. Vanuit die kombuis lei 'n eetarea met 'n tafel vir 5 en 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank en TV. Gratis WiFi is beskikbaar regdeur die huis.
Buite kan gaste die braai-area en warm bad geniet. Veilige parkering word dwarsdeur die verblyf voorsien. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Sandbaai-strand 1.5 km weg en Mashie Golf Langebaan is 4.1 km vanaf die villa.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 24 Harpuisbos Street, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Harpuisbos Street, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang